7
WAARHEID
Om die
te sê...
KANTLYN
Op die
Dié gevatte uitlating deur Gerhard Bruwer van Genade Boerdery (2015 se Graanprodusent) op hul profiel-DVD, eggo die
boerderypassie wat ook Solomon Masango (Nuwe Era Kommersiële Boer), Vicki Bruwer (Graanprodusent), Ngubengcuka Moyo
(Bestaansboer) en Daliwonga Nombewu (Kleinskaalseboer) uitstraal – ten spyte van die sake wat landbou bedreig.
This witty remark by Gerhard Bruwer of Genade Boerdery (2015’s Grain Producer) on their profile DVD truly echoed the farming
passion also radiated by Solomon Masango (New Era Commercial Farmer), Vicki Bruwer (Grain Producer), Ngubengcuka Moyo
(Subsistence Farmer) and Daliwonga Nombewu (Small Scale Farmer) – despite that which threatens agriculture.
Gee gerus jóú mening van die kantlyn af:
estiedv@mweb.co.za083 490 9449
42,9%
Stroperverkope het met 42,9% afgeneem. In Oktober 2014 is
35 stropers verkoop terwyl daar in Oktober dié jaar slegs 20 verkoop is.
22%
Die wisselkoers het oor ‘n jaar-tydperk met 22% teenoor die
VSA-dollar verswak, wat invoere vir Suid-Afrika duurder maak.
December 2015
23,2%
Trekkerverkope vir Oktobermaand is 23,2% laer as verlede jaar
dieselfde tyd. In Oktober 2015 is 618 trekkers verkoop teenoor
die 805 wat in Oktober 2014 verkoop is.
Bron: Corné Louw;
Inset-oorsig
: Belangrike ekonomiese aanwysers en
insetprystendense in 2015; bladsy 14 van dié uitgawe
Bron: Persverklaring van die Suid-Afrikaanse
Landboumasjinerie-assosiasie op 17 November 2015
'Current indications are that by 2030 the need
for food production is expected to increase by
50% and the need for energy and water by
45% and 30% respectively.'
– Minister Senzeni Zokwana, Minister of Agriculture, Forestry and
Fisheries at Agri SA Congress on 15 October 2015
38,8%
Op ‘n jaargrondslag, het die produksieprysindeks tot
September 2015 met 3,6% gestyg. Die produksieprysindeks vir
grane en ander gewasse het jaar-op-jaar met 38,8% toegeneem.
Dag Kleinneef
Dankie vir die nostalgie van jou skrywe se
inhoud (
E-posse aan Grootneef, SA Graan/
Grain
, November 2015). Dit het my laat
terugdink aan die goeie ou dae toe ek vele male vir lief-
dadigheid gestoei het. Dit was vir my ‘n voorreg om
iets vir my medemens te kon doen vir die talent wat
ons Hemelse Vader my gegee het.
Groetnis vanaf Klipdrift, Potchefstroom.
Jan Wilkens