34
Total quality management needed for sustainable
food security
36
ARC-SGI researchers were Sydneysiders for a week
RUBRIEKE
/
FEATURES
4
Graan SA Standpunt:
‘n Jaar van interne ondersoek
5
Grain SA Point of View:
An internal investigative year
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
38 Kuier saam met Abrie:
Kom sit aan vir ‘n Kersfees-noenmaal
39 Wiele vir die plaas:
Nuwe Audi Q7 bied uitstekende ritgehalte
40 E-posse aan Grootneef:
Oom Blade se tuit
Deur John Deere Financial plaas ons jou,
die produsent, in die posisie om die nuutste
John Deere-tegnologie teen persoonlike
gestruktureerde finansiering te bekom.
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA,
POSBUS 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
E-pos:
www.grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizGRAFIESE ONTWERP:
Jesseme Ross,
Ashley Erasmus, Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
MASSAVERSPREIDING:
Prosort
Tel: 011 791 0410
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaGRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.zaof
skandeer dié QR-kode:
3
Voorblad
/
Cover
9
December 2015
grondkwaliteit bevorder
onder die vergrootglas
D
aar kanmeermikrobes in een teelepel grond gevindword,
as wat daar mense op aarde is. Hierdie organismes is
essensieel vir suksesvolle bewaringslandbou aangesien
hullegrondlewebevorder.
Grondmikroörganismes
Die volgendemikroörganismesword ingrond aangetref:
Bakterieë
Swamme en bakterieë sal die belangrikste en grootste persentasie
vanmikroörganismes in die grond uitmaak in só ‘n teelepel grond.
Grondmikroörganismes is baie belangrik aangesien dit ondermeer
betrokke isbybynaelkechemieseproseswat indiegrondplaasvind.
Grondkwaliteit word onder andere ook verbeter aangesien hierdie
mikroörganismes by nutriëntsiklusse, wat nodig is vir plantegroei,
betrokke is. ‘n Voorbeeld hiervan is die bekende simbiotiese
verhouding tussenpeulplante en stikstofbindendebakterieë.
Bakterieseaktiwiteitewordveralgestimuleer indie teenwoordigheid
vanplantwortels indiegrondwatnognie afgesterfhetnie.
Mikorisa
Swamme speel ook ‘n belangrike rol, soos gesien kan word in die
simbiotiese verhoudingwat bestaan tussenwortels en arbiskulêre
mikorisa.Dié swammebevoordeel sekeregewassedeurdathulledie
opname vanminerale indiegrond fasiliteer.
Mikorisa, weens sy uitgebreide swamnetwerk en verbinding met
die plantwortelstelsel, gee die gasheerplant toegang tot ‘n groter
voorraad vog en voedingstowwe in die grond.Dit kry suiker vanuit
die plantwortels en stel die suiker vry aan ander bakterieë en
organismes,wat op hul beurt help om voedingstowwe in die grond
plant-opneembaar te maak. Indien die mikorisa nie aktief is nie,
soos indiegevalwaar konvensionelepraktyke soosploeg toegepas
word en die mikorisa versteur, kan die plant nie effektief fosfor
opneemnie enwordmeer kunsmis vereis.
Erdwurms
Tesamemet die praktyk van bewaringslandbou, kom nog ‘n voor-
deel voor, naamlik dat die teenwoordigheid van erdwurms in die
grond bevorder word. Erdwurms word gesien as die ingenieurs
vandie grond vanweëdiedramatiese veranderingewat hulleopdie
grondstruktuur teweegbring.
Hierdie veranderings sluit in:
Die verbetering vandiegrond se struktuurdeurdathulle tonnels
graweop soekna voedsel;
Die verbetering van grondvrugbaarheid deurdat hulle organiese
materiaal aftrek indiegrond in;
Verbeterde dreinering van reënwater vanaf die grondoppervlak
deurhierdie tonnels; sowel as
Verbeterdebelugting indiegrond.
Erdwurmgietsels (grondwatdeurdiewurm se liggaambeweeghet)
verleen ‘n krummelrige tekstuur aan die grond,wat voordelig is vir
plantegroei.Daar isbevinddathierdiegietsels ‘nhoërnutriëntinhoud
het asdieomliggendegrond.
Erdwurms help verder ook om aalwurmgetalle en
siekte-
veroorsakende swamme te bekamp, deurdat hulle daarop voed.
In bewaringslandboupraktyke word deurgaans meer en groter
erdwurmsaangetref.Ongelukkig iserdwurmsbeperk totgrondemet
klam, koel toestande en sal hulle daarom nie in droë gedeeltes van
die landgevindwordnie.
Hoeword ‘n gesonde grondhabitat vir
grondmikroörganismes gevestig?
Alhoewel grondorganismes in swak grondtoestande kan oorleef,
reageer hulle skerp indien toestande verbeter. Die toestande in die
grond en die gehalte van die voedselbronne (plantreste) bepaal die
hoeveelheidmikroörganismebevolkingswat indiegrond voorkom.
Soos plante groei en volwasseword, begin van hul residu’s ontbind
en voedingstowwe word vrygestel vir die vorming van organiese
materiaal in diewortelsone.Diemikrobes tree op asmiddelman en
dien as tydelike opbergingsplek vir voedingstowwe watmettertyd
totdieplant sebeskikkinggestelword.
‘nManier om diemikrobes te stimuleer, is om geenbewerking toe
te pas (hoeminder die grond versteurword, hoe voordeliger vir die
opbloei vanmikrobes) enom ‘npeulgewas te verbou.
Diversiteit van gewasse hou groot voordele vir die grond in.
Organismes herstel vinniger nadat die grond versteur is en die
verskille in wortelstruktuur en diepte, bevorder grondkwaliteit en
-struktuur.Dekgewasseofgrasrusoes is ideaal vir laasgenoemde en
sorg sodoendedatdieprofielmet lang en kortwortelsgevul is.
Diewortels saldan laterorganiesemateriaalvormendus salhierdie
verskeidenheid van materiaal die ondergrondse lewe bevorder.
Wisselbou is só effektief, dat slegs een seisoen van ‘n peulgewas
in andersins monokultuurmielies ‘n robuuste gemeenskap van
grondmikrobes kan skepwatdiegrondkwaliteitvir ‘nperiodevan tot
vyf jaar kan verbeter.
Mikorisapopulasies kan ook bevorder word deur die aanplant van
peulgewasse tesamemet gewasrotasiemet gewasse soosmielies
en sonneblom, wat goeie gashere van mikorisa is. Biodiversiteit
bevorderdusgrondkwaliteit.
Volhoubare graanproduksie is afhanklik van hoë kwaliteit grond
en voedingstofinhoud. Hierdie kwaliteit word grootliks deur die
mikrobiese bevolking in die grond teweeggebring. Die voorkoms
van diemikroörganismes in die grond kan dus ‘n aanduiding gee
van die kwaliteit van die grond. Baiemetodes kan gebruikword om
grondkwaliteit te verbeter deur die mikrobepopu-
lasies te bevorder.Wanneer die grond nie versteur
word nie, soos in die geval van bewaringslandbou,
komdiegrondmikrobiesebevolking tot sy reg.
CHARNÉMYBURGH,
LNR-Instituut virGraangewasse
OP PLAASVLAK
Bewaringslandbou
Bakterieë /Mikorisa /Erdwurms
cem
BEWARINGSLANDBOU
9
ees