15
December 2015
Met die verswakking van die rand teenoor die dollar in die tyd-
perk onder bespreking, is dus verwag dat plaaslike pryse
minder as internasionale pryse sou daal – meeste grond-
stowwe het plaaslik gestyg. Die pryse van MAP, KAN en
kaliumchloried het oor ‘n periode van ‘n jaar tot en met Oktober
2015 met onderskeidelik 15,1%, 4,6% en 4,4% gestyg. Plaaslike
pryse van ureum het 0,3% gedaal.
Saadpryse
Saad maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se
lopende produksiekosterekening uit. Vir die 2015/2016-produk-
sieseisoen het mieliesaad met gemiddeld 5,6%, graansorghum-
saad met 10,2%, sonneblomsaad met 6,6% en sojaboonsaad met
5,6% gestyg.
Trekkerpryse
In Oktober 2015 was die pryse van trekkers 5,3% hoër as die oor-
stemmende tydperk twaalf maande gelede. Die verswakking van die
rand teenoor die geldeenhede van Suid-Afrika se vernaamste han-
delsvennote was die belangrikste rede vir hierdie prysstyging.
Trekkerverkope
Vir 2015 het trekkerverkope tot en met Oktober met 8,3% in verge-
lyking met dieselfde periode in 2014 gedaal. Verlede jaar is in hierdie
tien maande-tydperk 5 434 eenhede verkoop, terwyl trekkerverkope
vir 2015 op 4 984 eenhede staan. Dié laer verkope kan hoofsaaklik
aan die droogtetoestande, uitdagende finansiële omstandighede en
hoër trekkerpryse toegeskryf word.
AANWYSERS
OKT
2011
% OKT
2012
% OKT
2013
% OKT
2014
% OKT
2015
%
Produksieprysindeks (PPI)
Indeks
212,20 10,60 101,70 5,20 108,10 6,30 115,30 6,70 119,10* 3,60
Amptelike inflasiekoers (VPI)
Indeks
94,20 6,00 99,50 5,60 105,00 5,50 111,20 5,90 116,10* 4,60
Wisselkoerse**
Rand/dollar
R/$
7,96 -15,56
8,64 -8,62 10,05 -16,27 11,07 -10,16 13,51 -22,07
Rand/pond
R/£
12,54 -14,33 13,95 -11,24 15,95 -14,35 17,66 -10,70 20,73 -17,40
Rand/euro
R/E
10,91 -13,37 11,25 -3,16 13,51 -20,06 14,03 -3,85 15,15 -7,98
Rentekoerse***
Bankkoers/terugkoopkoers %
5,50 -0,50
5,00 -0,50
5,00 0,00
5,75 0,75
6,00 0,25
Prima koers
%
9,00 -0,50
8,50 8,50
8,50 0,00
9,25 0,75
9,50 0,25
Ruolieprys
$/vat
109,32 31,76 111,83 2,30 109,30 -2,26 87,89 -19,59 49,50 -43,68
R/vat
869,66 52,27 966,33 11,12 1 098,10 13,64 972,69 -11,42 668,75 -31,25
Brandstofpryse
Dieselprys (groothandel)
Sent/liter
965,45 31,27 1 133,75 17,43 1 260,05 11,14 1 246,39 -1,08 1 093,97 -12,23
Gelande koste
Sent/liter
627,63 47,11 742,63 18,32 831,63 11,98 805,63 -3,13 565,63 -29,79
Belasting
Sent/liter
162,50 6,56 182,50 12,31 197,50 8,22 209,50 6,08 240,00 14,56
Groothandelsmarge
Sent/liter
53,86 5,90 52,50 -2,53 58,00 10,48 61,20 5,52 64,70 5,72
Dieselkorting
Sent/liter
142,00 9,23 158,00 11,27 175,00 10,76 187,80 7,31 250,00 33,12
Petrolprys
Sent/liter 1 054,00 29,80 1 220,00 15,75 1 330,00 9,02 1 361,00 2,33 1 261,00 -7,35
Paraffienprys
Sent/liter
729,41 40,22 867,03 18,87 970,23 11,90 957,23 -1,34 711,83 -25,64
Internasionale kunsmispryse
DAP (v.o.b. VSA-golf)
$/ton
627,00 9,88 536,88 -14,37 365,83 -31,86 412,00 12,62 440,00 6,80
Ureum (v.o.b. Oos-Europa)
$/ton
505,88 41,75 430,75 -14,85 311,00 -27,80 335,00 7,72 253,00 -24,48
Ammoniak (v.o.b.
Midde-Ooste)
$/ton
565,00 38,65 688,13 21,79 437,83 -36,37 591,00 34,98 447,00 -24,37
Kalium (v.o.b. Oos-Europa) $/ton
481,67 30,94 466,11 -3,23 343,33 -26,34 301,00 -12,33 285,00 -5,32
Plaaslike kunsmispryse
MAP
R/ton
7 839,00 19,61 8 003,33 2,10 7 661,33 -4,27 8 365,33 9,19 9 627,00 15,08
Ureum (korrel)
R/ton
6 634,67 52,66 5 941,67 -10,45 5 952,33 0,18 6 311,67 6,04 6 291,00 -0,33
KAN
R/ton
4 992,00 37,41 4 773,50 -4,38 4 861,50 1,84 5 377,00 10,60 5 627,00 4,65
Kaliumchloried
R/ton
6 578,00 21,07 6 768,00 2,89 6 861,33 1,38 6 972,00 1,61 7 278,00 4,39
Saadpryse
Mielies
Indeks
309,41 6,00 328,91 6,30 351,93 7,00 371,29 5,50 392,08 5,60
Graansorghum
Indeks
387,76 7,00 420,33 8,40 496,41 18,10 585,76 18,00 645,51 10,20
Sonneblomsaad
Indeks
292,95 4,00 303,79 3,70 347,23 14,30 366,67 5,60 390,87 6,60
Sojabone
Indeks
342,32 6,00 375,18 9,60 412,32 9,90 435,00 5,50 459,36 5,60
Trekkerpryse
Indeks
261,32 -1,20 282,49 8,10 331,92 17,50 367,44 10,70 386,91 5,30
Trekkerverkope:
Jaar tot Oktober
Eenhede 6 286,00 45,68 7 011,00 11,53 5 815,00 -17,06 5 434,00 -6,55 4 984,00 -8,28
* = September 2015 gebruik
** = 'n Negatiewe persentasie dui 'n verswakking aan, terwyl 'n positiewe persentasie 'n versterking aandui
*** = Persentasieverskil tussen koerse (persentasiepunte) en nie persentasieverandering nie
TABEL 1: BELANGRIKE EKONOMIESE AANWYSERS VIR INSETPRYSE.