Microstar PZ
is 'n unieke en nuwe konsep in die bemesting van jou gewasse.
Microstar PZ
is in die vorm van 'n mikro-korrel
wat in dieselfde band of voor as die saad toegedien kan word sonder benadeling van die saad of rhizobium bakterieë vir
stikstofbinding. Die produk dien as vervanging van fosforkunsmis vir alle gewasse, met bygevoegde stikstof, swawel, sink en
magnesium.
Reg No.: K 9687 Act 36 of 1947
Ontwikkel en Geregistreer deur:
N Laboratories (PTY) LTD • Reg Nr: 2015/165672/07
No. 144. 2nd Avenue, Modder East Orchards, Delmas, 2210
Tel: +27 (0) 82 738 0080 • Faks: +27 (0) 86 547 6711
Bemark en Versprei deur:
MBFi (PTY) LTD • Reg Nr: 2013/211882/07
P.O Box 1137, Delmas, 2210
orders@mbfi.co.za•
www.mbfi.co.zaDie krag van die fosforband met die grond wissel
met grond pH.
In grond met pH laer as 5.5 is fosfor meestal
gebind aan yster en aluminium. Bande is
sterker, minder fosfor is beskikbaar.
In grond met pH bo 7 reageer fosfor met
kalsium, vorm kalsiumfosfaat, wat onoplosbaar
en minder beskikbaar vir plantwortels is (volgens
Buckman en Brady, 1965).
Fosfor Beskikbaarheids Kaart
BULTNR.1
HOOGSTE
FIKSASI
BULTNR.2
HOË
FIKSASIE
BULTNR.3
MEDIUM
FIKSASIE
VALLEI
NR.1
VALLEI
NR.2
FOSFOR
FIKSASIE
DEURKALSIUM
FOSFOR
FIKSASIEDEUR
ALUMINIUM
FOSFOR
FIKSASIE
DEURYSTER
GEBIEDVANHOOGSTE
FOSFORBESKIKBAARHEID
BAIEHOOG
HOOG
MEDIUM
LAAG
pH3
pH4
pH5
pH6
pH7
pH8
pH9
NEUTRAAL
SUURGROND
ALKALIESEGROND
HOEVEELHEIDFOSFORFIKSASIE INDIEGROND
‘n Mikro-korrel kunsmis wat vir gelokaliseerde
bemesting gedurende planttyd gebruik word.
Dít moet jy weet
as jy
GRONDBOONSAAD
aankoop
D
it raak haas weer tyd vir grondboonsaadaankope. Hierdie jaarlikse aksie gaan
gepaard met ‘n besluit wat elke produsent moet neem aangaande die kwaliteit van
die saad wat aangekoop moet word.
‘n Produsent het sekere regte wanneer dit by die aankoop van gesertifiseerde saad kom.
Daardie regte sluit die volgende in:
Die reg tot hoëkwaliteit saad.
Kultivar-egte saad wat voldoen aan die plantbeskrywing van die spesifieke kultivar.
Saad wat gemerk is volgens SANSOR standaarde (
Foto 1
).
Die reg om saad te weier indien dit nie aan bo-genoemde vereiste voldoen nie.
Die produsent moet ook weet dat saadmaatskappye onderhewig is aan sekere riglyne
wanneer dit by saadproduksie kom. Hierdie riglyne word onderskryf deur SANSOR en behels
die volgende:
Maatskappye wat saad produseer moet by SANSOR geregistreer wees om sodoende
gesertifiseerde saad te kan produseer.
Grondboonsaad het ‘n minimum vereiste vir kieming van 70%.
OP PLAASVLAK
Saad
Kwaliteit / Grondboonsaad / Regte
LOUREINE MULLER,
LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
1: Korrekte sertifiseringsetikette.
1