

SA Graan/Grain
dekking van
Kongres 2017
Die
SA Graan/Grain
redaksie bring hierdie samevatting oor
vanjaar se Graan SA Kongres (soos uiteengesit op bladsy 12
tot bladsy 42) aan ons lesers en lede van die organisasie wat
nie persoonlik Kongres bygewoon het nie. Dit moet egter
geensins geag word as ‘n genotuleerde weergawe van Kongres
of kongresverrigtinge nie, aangesien laasgenoemde in die
amptelike notule weergegee word.
Product information
19
April 2017
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
30: Niekie van Zyl (Hennenman) en Andries Pienaar (Virginia).
31: Annette Steyn (DA se skaduminister van Landbou, Bosbou en
Visserye), Louis Strydom (Omnia) en dr Erik Adriaanse (Sasol).
32: Ontwikkelingskoördineerders van Graan SA (tensy anders aange-
dui): Agter: Wandile Ngcamphalala (Grain Research and Policy Centre),
dr Willie Kotzé (bedryfsbestuurder: Landbou-ontwikkelingprogram),
Jerry Mthombothi, Johan Kriel, Sinelizwi Fakade en Jane McPherson
(programbestuurder: Landbou-ontwikkeling). Voor: Liana Stroebel,
Ian Househam, Du Toit van der Westhuizen, Jurie Mentz en
Graeme Engelbrecht.
33: Stefan Oberholzer (besturende direkteur: OVK), Gilly Scheepers
(voorsitter: OVK) en Neels Ferreira (voormalige voorsitter: Graan SA).
34: Willem Visagie (Porterville), Nicolaas de Villiers (Porterville) en
Michiel Smuts (Malmesbury).
35: JanGeorge Pretorius (Sannieshof), Erik van Wyk (Sannieshof),
Riaan Brand (Delareyville) en Hanru Brand (Delareyville).
36: Voor: Alzena Gomes (skakelbeampte), Patricia Mahlatsi (administra-
tiewe beampte: Heffings) en Elray Stuurman (ondersteuningsbeampte).
Agter: Dirk Kotze (ledebemarking- en kommunikasiebeampte) en
Luan van der Walt (landbou-ekonoom) – almal van Graan SA.
37: Van Leeudoringstad: Japie Venter, Lukas Swanepoel, Kobus van Zyl,
Gerhard Rossouw en Jan Duminy.
38: Van Graan SA se personeel. Voor: Petru Fourie (navorsingskoör-
dineerder en produksiekoste-analis), Michelle Mokone (landbou-
ekonoom) en dr Marinda Visser (bestuurder: Grain Research and Policy
Centre). Nydia Odendaal (komiteebeampte), Corné Louw (senior
ekonoom: Insette), dr Hendrik Smith (bewaringslandboufasiliteerder)
en Christa Herbst (bestuurder: Finansiële Dienste).
39: Jaco Minnaar het ‘n nuwe tradisie by Kongres begin waar die
Hoofbestuurslede die geleentheid kry om uittredende kollegas na
afloop van Kongres te groet.
Graanroete vir die toekoms
33
34
35
30
31
32
36
39
37
38