Nuwe realiteite en leierskap
13
SA Graan/Grain
dekking
van Kongres 2016
Die
SA Graan/Grain
redaksie bring
hierdie samevatting oor vanjaar se
Graan SA Kongres (soos uiteengesit
op bladsy 8 tot 33) aan ons lesers
en lede van die organisasie wat nie
persoonlik Kongres bygewoon het nie.
Dit moet egter geensins geag word as
‘n genotuleerde weergawe van Kongres
of kongresverrigtinge nie, aangesien
laasgenoemde in die amptelike notule
weergegee word.
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
Afgevaardigdes en gaste
23: Voor: Leon van Tonder, Nico Roodt en Ryk Pretorius. Agter: Hannes Human, Jan Randell,
Gawie Kotze, Coetzee van der Merwe en Dawie Swanepoel – almal van Ermelo.
24: Willie Marx senior, Johan van Tonder, Willie Marx junior en Gerrie Treurnich – almal van
Wolmaransstad.
25: Andries Groesbeek, Dawid Groesbeek (albei van Nigel), Barry Coetzee en Chris Brink
(albei van Vredefort).
26: Voor: Peter Chabalala (Qua-Qua), Thabo Macholo (Harrismith) en Lekhotla Makoele
(Harrismith). Agter: Thulani Mbhele (Harrismith).
27: Rona Beukes (Nasionale Oesskattingskomitee), Gerhard Keun (Proteïennavorsingstigting) en
Marda Scheepers (Nasionale Oesskattingskomitee).
28: Hannalien Meyer (SAGL) en Mariana Purnell (hoofbestuurder: Agbiz Grain).
29: Lloyd Rivas, Deon Bergh, Hennie Fouché, Hansie Viljoen (Graan SA-hoofbestuurslid vir
Streek 3) en Gerhard Rossouw – almal van Leeudoringstad.
30: Voor: Pierre Vercueil (Setlagole), Theaan Geldenhuys (Setlagole), Dirkie Loubser (Graan SA-
hoofbestuurslid vir Streek 1) en Corné Meyer (Mareetsane). Agter: Stephan Nel (Excelsior),
Frans Nel (Excelsior), Richard Hobson (2014 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar)
en Johan Erasmus (Senekal).
31: Graan SA-personeel tot lede se diens: Dr Marinda Visser, Christa Herbst, Wandile Sihlobo,
Petru Fourie, dr Hendrik Smith, Nydia Odendaal, Corné Louw en dr Dirk Strydom.
32: Van Graan SA se damespersoneel wat ook by Kongres was. Voor: Hailey Ehrenreich en
Nydia Odendaal. Agter: Alzena Gomes, Elray Stuurman, Christa Herbst, Marina Kleynhans,
Patricia Mahlatsi, Liana Stroebel en Rialeen Lombard.
23
28
31
26
27
24
29
32
25
30