April 2016
10
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
Nuwe leierskap
Sprekers
4: Jaco Minnaar (Graan SA-hoofbestuurslid vir Streek 22) is tot voorsitter van Graan SA verkies
nadat Louw Steytler as voorsitter uitgetree het. Hier wens Steytler vir Minnaar geluk met sy
verkiesing tot voorsitter. Steytler het aan die einde van Kongres in sy bedankingstoespraak veral
sy “geliefkoosde boere” bedank vir wat hulle doen om die nasie te voed.
5: Louw Steytler, Jaco Minnaar en Jannie de Villiers.
6: Jaco Minnaar het lede bedank vir die vertroue wat hulle in hom stel om die bedryfsorganisasie
te lei.
7: Preline Swart is tot een van die twee visevoorsitters van Graan SA verkies terwyl
Andries Theron as die ander visevoorsitter herverkies is. Swart is die eerste vrou op die
Dagbestuur van Graan SA.
8: Hamish McBain
9: Prof Willem Landman
10: Omri van Zyl
11: Die media het die geleentheid gehad om
tydens spesiale perskonferensies met die leiers
van Graan SA en die sprekers te gesels en vrae
aan hulle te stel.
Grain SA @GrainSA
Ons sien ‘n rooskleurige toekoms in die samewerking
van ons instansies – Louw Steytler aan @Omrivz van
@AgriSAOfficial #GSAKongres
Andries Groesbeek @andriesgroesa
Die droogte het ons laat herbesin oor
vogbewaring en hoe om vog optimaal
te benut #GSAKongres
4
6
8
9
10
11
7
5
Nuwe realiteite en leierskap