12: Tydens Kongres het Christa Herbst (bestuurder: Finansiële
Dienste), Fanie van Zyl (voorsitter: Ouditkomitee, Graan SA) en
Deon Pretorius (PricewaterhouseCoopers) verslag gedoen oor die
finansiële state en ouditeursverslag van Graan SA.
13: Vir die eerste keer is daar van elektroniese stemtoestelle gebruik
gemaak en kongresgangers kon sommer so vinnig-vinnig aan opnames
deelneem en hul menings deurgee.
14: Die Maart-uitgawe van
SA Graan/Grain
was by Kongres beskikbaar
en kongresgangers het so tussen die verrigtinge deur tyd ingeruim om
hul leeswerk op datum te kry.
11
April 2016
Algemeen
Afgevaardigdes en gaste
Agri Writers SA @AgriWritersSA
The improvement of extension services for
agricultural sector an important aspect to
receive much more attention – Hamish McBain
#GSAKongres #Grain SA
Grain SA @GrainSA
We are not going to run out of food in
this country, it is just going to be
expensive – Jannie de Villiers
#Grain SA #GSAKongres
15: Whernit Dirks (Piketberg), Wandile Sihlobo (ekonoom: Graan SA),
dr Toto Hewu (Mielietrust) en Richard Krige (Graan SA-hoofbestuurslid
vir Streek 27).
16: George Truter, Deon de Groot en Leroye van der Merwe (almal van
Bloemfontein).
17: Johan Kriel (ontwikkelingskoördineerder: Graan SA), Johannes
Setshego (Theunissen), William Matasane (2010 Graan SA/Absa
Ontwikkelende Graanprodusent van die Jaar) en Jane McPherson
(programbestuurder: Landbou-ontwikkeling).
18: Jan Snyman (Petrus Steyn), Gerrie Meyer en Junior Ferreira (albei
van Bethlehem).
19: Preline en Ralph Swart (Elim). Ralph was die 2014 Graan SA/Absa
Nuwe Era Kommersiële Boer van die Jaar.
20: Albert Kriek (Link Seed), Omri van Zyl en Dan Kriek (president:
Vrystaat Landbou).
21: Gys Olivier (Bloemhof), Schalk Pienaar (voorsitter: Agbiz),
Garnet Lombard (Kroonstad) en Danie Minnaar (voorsitter: Senwes).
22: Voor: De Villiers Mouton (Piketberg), Willem Rossouw (Eendekuil)
en Pierre Rossouw (Eendekuil). Agter: Jan-Hendrik Visser (Piketberg),
Anton Mouton (Eendekuil) en Francois Eksteen (Piketberg).
12
15
18
20
21
22
19
16
17
13
14