79
Western Cape Department of Agriculture takes the Annual Combined
Congress by storm
82
‘n Kykie in die grondmikrobiologielaboratorium
84
Saadhanteringstelsel bring spoed en gerief tot by jou drumpel
RUBRIEKE
/
FEATURES
1
Voorpunt
4
Graan SA Standpunt:
Terugblik op Graan SA Kongres 2015
5
Grain SA Point of View:
Grain SA Congress 2015 in retrospect
5
Uit die Woord
7
Om die waarheid te sê...
7
Op die kantlyn
86 Kuier saam met Abrie:
Paasfees ís belangrik
87 Wiele vir die plaas:
Ford Ranger XL-Plus: Vir harde werk
– sterk, maar veilig
88 E-posse aan Grootneef:
Fluisteringe uit ‘n ou gebou
Argo se nuwe Landini 7-215 (138 kW)
trekker. Daar is nog twee modelle; die
7-176 (121 kW) en die 7-190 (130 kW) in
die reeks.
Acknowledgement is hereby given to the Maize Trust for its
financial contribution towards the distribution of this magazine.
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
“Advertorials” are paid articles; while “product informa-
tion” articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke-
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe-
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
ISSN 1814-1676
EIENAAR/UITGEWER
GRAAN SA, POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
BESTURENDE REDAKTEUR:
Johan Loxton
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7276
E-pos:
johan@grainsa.co.zaSUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
Tel: 08600 47246 • Faks: 086 509 7281
E-pos:
marina@grainsa.co.zaREDAKSIE
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 013 752 5731 • Sel: 083 490 9449
Faks: 086 275 4157
E-pos:
estiedv@mweb.co.zaSA GRAAN/GRAIN
TEGNIESE REDAKTEUR:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Faks: 018 468 7782
Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.bizREDAKSIONELE ASSISTENT:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.bizBLADUITLEG EN REPRODUKSIE:
Ashley Erasmus,
Infoworks
Tel: 018 468 2716 •
E-pos:
ashley@infoworks.bizDRUKWERK:
Colorpress
Tel: 011 493 8622
SPOTPRENTTEKENAAR:
Frans Esterhuyse
ADVERTENSIEVERKOPE
KOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Jurgen van Onselen
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgenvo@iburst.co.zaKOLBE ADVERTISING – Kaapstad
Johan van Onselen
Tel: 022 451 2773
GRAAN SA HOOFKANTOOR
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 08600 47246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA op die web:
www.grainsa.co.za3
Voorblad
/
Cover
Kongres 2015 beklemtoon
volhoubare graanproduksie gedurende
grondhervormingsproses
G
raan SA-lede, regeringsamptenare, landbourolspelers en
ander belanghebbendes het op 4 en 5 Maart by NAMPO
Park byeengekom vir die jaarlikse Graan SA Kongres.
Die tema “Volhoubare graanproduksie tydens grondher-
vorming” het van meet af aan beloof om belangrike gesprekspunte
uit te lig en lewendigedebatte aan temoedig.
Die Kongresagenda het onder meer die Minister van Landbou, Bos-
bou en Visserye, mnr Senzeni Zokwana, as hoofspreker ingesluit
sowel as ‘n insiggewende voorleggingdeurmnrKipTom (besturen-
de lid vanTomPlase LLC, Indiana,VSA).
Die agenda het bykomend gefokus op die versoening van die
Nasionale Ontwikkelingsplan en voedselsekerheid sowel as ‘n na-
vorsingsfokus vir die graan- en oliesadebedrywe vir volhoubare
produksie. Ter aansluiting hierby, is die praktiese implementering
vangrondhervormingookbreedvoerigbespreek.
In die oudiovisuele voorsittersverslag het mnr Louw Steytler (voor-
h
fb
‘n Staande applous vir die minister is voorafgegaan deur sy beroep
op die Graantrusts om hul vennootskappe met Graan SA voort te
sit, om sodoende volhoubaarheid in landbou se oorgangstyd te
verseker na hy afgevaardigdes die versekering gegee het dat die
Departement baie naby aan ‘n deurbraak is om die probleme van
nuwe era kommersiële boere, wat sukkel om finansiering te bekom,
op te los.
Volhoubare graanproduksie tydens
grondhervorming
Mnr Kip Tom het tydens sy voorlegging die datawetenskap waar-
meehybesig isaangespreekomsodoendeklem teplaasopmaniere
om die produktiwiteit in ons sektor en in Suid-Afrika te bevorder.
Tom was beïndruk deur die waarneembare passie van Suid-Afri-
kaanseprodusente enwougraag sy kennisdeeloorhoedataweten-
skap ‘n rol in die produsent se besigheid speel om volhoubaarheid
te verseker, die omgewing te bewaar, verhoogde produktiwiteit
te bewerkstelling en om seker te maak elkeen doen sy deel om ‘n
l b l
l sie te voed
9 3 miljard teen 2050
TERUGBLIK
Kongres
Spesiale
ALZENA GOMES,
skakelbeampte,GraanSA en foto’s:
JOANIE SCHEEPERS,
JEANÉ MEYER
en
ESTIE DE VILLIERS
(van Infoworks)
1:GraanSAKongres 2015 in sitting.
1
KONGRES 2015
13