31
www.nampo.co.zaGraan|Grain
AKTUEEL
P
2019
N
AMPO Kaap in die Overberg se fokus is om die hele
Wes-, Suid- en Oos-Kaap se unieke landboubedrywe
aan produsente, uitstallers en landbourolspelers ten
toon te stel. Vir produsente en rolspelers is dit dus be
langrik om 4 tot 6 September vanjaar, of dan die eerste
week van die lente elke jaar, in hul beplanning te om-
kring vir ’n onvergeetlike, leersame besoek aan Bredasdorp Park.
Vanjaar gaan besoekers verseker die groei van die skou,
die geriewe en die uitstallings geniet. Mnr Henk Aggenbach
(voorsitter van Bredasdorp Park NPC) is opgewonde oor 40 nuwe
uitstalruimtes, bykomende saadplotte, ’n groter Wes-Kaapse Blom
meskou, die park se splinternuwe 4x4-baan, nuwe restaurante, heel-
wat meer toiletgeriewe asook meer sitplek.
Uitstallers word verseker dat Bredasdorp Park en die geriewe
daar jaarliks verbeter word. Heelwat nuwe uitstallers met nuwe
produkte en dienste sal te sien wees. “Vanjaar verwelkom ons ook ons
Wes- en Suid-Kaapse wingerdprodusente by NAMPO Kaap,” sê Henk.
Nuut by NAMPO Kaap
Nog voor die amptelike openingsdatum vir uitstalleraansoeke op
1 Maart, is daar reeds ’n groot aantal besprekings vir NAMPO Kaap
2019 van bestaande en nuwe uitstallers ontvang. “Die aanduiding
is dat verskeie nuwe organisasies en besighede vanjaar vir die eer
ste keer by NAMPO Kaap sal wees. Ons maak reeds voorsiening
hiervoor,” voeg Henk by.
Henk sê verder NAMPO Kaap bevestig nou reeds ’n prominente
nuwe uitstaller by die saadplotte. Sensako en SABBI kom definitief
ook op groter skaal in.
Die BKB Sentrum kry ’n nuwe, permanente onthaal- en groet-
en-ontmoet-lokaal binne die gebou. “Ons bou ook nuwe bad-
kamergeriewe in dié sentrum.”
In oorleg met Graan SA het die bestuur van NAMPO Kaap be
sluit om die parkuitleg te hersien om meer uitstalstandplase moont-
lik te maak. Só is nuwe uitstalruimtes vir onder meer Kaap Agri,
Vinpro en andere nou in wording waar die ou 4x4-baan was.
SA Graan
/
Grain
redaksiespan
Pot is aan die roer vir
NAMPO Kaap 2019
>
AgriLaser can be operated 24/7
Max Range 2000 meters
Max Coverage 14 Sq Kilometers
AgriLaser can be positioned anywhere, on a pole,
stand or building
Fully programmable via waypoints
Handheld models also available
AGRILASER
AUTONOMIC
AUTOMATED BIRD REPELLENT SYSTEM
P R E C I S I O N
ONSBOER
METPRESISIE..!
National
Francois Janse van Rensburg
francois@cerealis.co.za082 333 1330
Western Area
Jonathan Francisco
jonathan@cerealis.co.za082 707 6051
Northern & Western Cape
Johan Reichel
johan@cerealis.co.za083 672 0121
Eastern Area
Chris le Roux
chris@cerealis.co.za082 787 6718
Central, Natal & Eastern Cape
Lourens Janse van Rensburg
lourens@cerealis.co.za082 859 5982
35 EIGHTH AVENUE, LICHTENBURG • TEL: 018 632 0362 • PRODUCT SUPPORT: 010 010 6765 •
www.cerealis.co.zaWhy farmers choose
LASER BIRD
REPELLENTS
over conventional methods
Over R100 000 per
hectare is saved
annually on bird
damage
Birds don’t get
accustomed to the
laser bird deterrent
Cost effective solution,
return on investment is
achieved within a year
on average
Environmentally
friendly and silent
solution
Crops are protected
24/7 after a one-time
configuration of the
device