35
www.nampo.co.zaGraan|Grain
veeverwante uitstallers en veeskou-aktiwiteite na verwagting by
NAMPO Kaap gaan speel, is die bestuurspan opgewonde oor die
verbetering van geriewe. “So het ons reeds sedert NAMPO Kaap
2018 ’n stewige, nuwe laaibank gebou.”
Die organiseerders sien ook uit na die nuwe, groter Nedbank
NAMPO Kaap Blommetentoonstelling, wat in die Voermol Lewende-
hawesentrum aangebied gaan word met fynbosspesies van ander
streke wat ook te sien gaan wees.
Bou hierop voort
Na die eerste NAMPO Kaap in 2018 het die meeste van die 306 uit-
stallers veral die sekuriteit, die bestuur, die infrastruktuur, die versor
ging van die skouterrein en die gehalte van die uitstallings as baie
goed of goed beskryf. “Ons bou hierop voort en nooi produsente
en die landbousektor om die skou te kom benut vir beter besigheid.”
Hy bevestig dat die bestuur van NAMPO Kaap deurlopend met
Graan SA in gesprek bly om die fyner besonderhede van besoe
kers en uitstallers se veranderende behoeftes deur te praat. “So sal
ons proaktief bly en verseker dat besoekers en ons uitstallers, as die
hartklop van NAMPO Kaap saam met hul gesinne, die beste moont-
like ervaring by die skou beleef.”
Program vir 2019
Die program vir NAMPO Kaap 2019 is nog nie gefinaliseer nie. Saam
met die jaarlikse hoogtepunte en omvattende uitstallings en ge-
beure tydens die eerste NAMPO Kaap, word egter bevestig dat
daar verskeie nuwe deelnemers en gebeure op Bredasdorp sal
wees. Voor die finalisering van vaste ooreenkomste met borge en
uitstallers teen einde Mei, kan die bestuur egter nie bevestig wat
alles op die finale program ingesluit sal wees nie.
“Ons gaan nie nou die aap uit mou laat en opwindende nuwe
landbouhoogtepunte belowe wat nog aan finalisering onderhewig
is nie. Produsente moet egter weet dat NAMPO Kaap gereed sal
wees om 16 000 en meer mense te ontvang. Ons maak dubbel die
aantal permanente toilette en badkamergeriewe, wat daar tot nou
toe was, beskikbaar. Die storte op die park is reeds genoeg om te
voorsien in die behoefte tydens die skou.”
Verblyf
Verblyf moet sommer vroeg reeds bespreek word. Skakel die toeris-
mekantoor van Kaap Agulhas op Bredasdorp om plek te bespreek
op Bredasdorp en die omliggende Napier, Struisbaai, Waenhuis
krans en L‘Agulhas, asook Swellendam, Caledon, Stanford en
Hermanus.
Pot is aan die roer vir
NAMPO Kaap 2019
>
Vir NAMPO Kaap-inligting besoek
www.nampo.co.zaof
www.expo.org.za,skakel 028 050 1385 of 072 905 5111 of stuur
’n e-pos na
admin@expo.org.za.P R E C I S I O N
ONSBOER
METPRESISIE..!
National
Francois Janse van Rensburg
francois@cerealis.co.za082 333 1330
Western Area
Jonathan Francisco
jonathan@cerealis.co.za082 707 6051
Northern & Western Cape
Johan Reichel
johan@cerealis.co.za083 672 0121
Eastern Area
Chris le Roux
chris@cerealis.co.za082 787 6718
Central, Natal & Eastern Cape
Lourens Janse van Rensburg
lourens@cerealis.co.za082 859 5982
35 EIGHTH AVENUE, LICHTENBURG • TEL: 018 632 0362 • PRODUCT SUPPORT: 010 010 6765 •
www.cerealis.co.zaKnow your FurrowConditions asYou Plant
• SmartFirmer measures temperature,
moisture, and residue in the seed furrow,
and displays the measurements on 20|20
• SmartFirmer can control your seeding rate,
fertilizer rate, and hybrid based on organic matter
3 Things to Get RightWith Closing
There are 3 keys to closing density management:
•
no slotting
or
air gaps
• a mellow path to the surface
•
retain soil moisture.
FurrowForce Manages Closing Correctly
The all new FurrowForce
is an automated row
by row control system
that provides visibility
to closing performance
on a 20|20 display in the
cab.
Adjust your planting depth and calibrate depth
across the planter from the cab.
• SmartDepth paired with SmartFirmer - moisture-
based control of seeding depth can occur.
• Make inputs in the cab, on the 20/20 display
of a minimum and maximum depth, as well as a
moisture target, and the planter will automatically
adjust the depth it is planting between the minimum
and the maximum depth while maintaining the soil
moisture target.
SmartFirmer
FurrowForce
SmartDepth
AKTUEEL