33
www.nampo.co.zaGraan|Grain
“Ons nuwe 4x4-baan word langs die kweek-
huistonnels gebou. Dit word nie aan enige spesi-
fieke vervaardiger toegeken nie en dit sal uiteindelik
standaard en aangepaste voertuie beproef. Weens
die tyd wat vir kompaktering vereis word, sal ons hier-
die jaar dalk nog net die vervaardigers se standaard
viertrekvoertuie in aksie sien.”
NAMPO Kaap gee baie aandag aan die ver-
wagte groter verkeersvloei rondom die park. “Om die
ratte gladder te laat loop, word ons parkeerterreine
met 2 ha vergroot. Dit was tot nou toe nie eens 1 ha
groot nie. Ons verseker ook dat daar genoeg staan-
plek vir ons uitstallers se voertuie sal wees en verwag
dat almal wat vanjaar parkeerplek benodig, met die
nuwe terreine rondom die park makliker sal kan in- en
uitry,” sê Henk.
Om sake so besoekersvriendelik as moontlik te
maak, sal twee splinternuwe betaalpunthekke vir
NAMPO Kaap 2019 by die park geopen word. Almal
sal dus nie meer in die langer-as-lank rye, deur die-
selfde hek, in die terrein in hoef te beweeg nie. “Om
die waarheid te sê, gaan ons nou drie betaalpunt-
toegangshekke uit die verskillende parkeerareas tot
die terrein hê om gladde voetgangerverkeer vir be-
soekers te verseker,” verduidelik Henk.
Met die toenemende deelname van veetelers
genootskappe en die groter rol wat veilings en
Pot is aan die roer vir
NAMPO Kaap 2019
>
>
’n Blik uit die lug op verlede jaar se NAMPO Kaap.
• Eliminate overapplication, overlap, spray drift and application gaps.
• Increase productivity during tight application windows.
• Reduce fuel costs and field compaction by applying multiple products at one time.
• Target product application through crop sensing and prescription application strategies.
• Document all field application data and provide simple reporting.
Your resources are valuable and important.
Whether you have an NH3 toolbar, Liquid N sidedress unit, sprayer, spreader or
electric starter fertilizer pump on your planter, DirectCommand will transform
the application process, allowing for maximum control.
Complete Control
Why DirectCommand?
®
DirectCommand® has revolutionized the application
management process, giving you reliable application rate
control that will help you minimize waste.
.....with you from start to finish
P R E C I S I O N
ONSBOER
METPRESISIE..!
National
Francois Janse van Rensburg
francois@cerealis.co.za082 333 1330
Western Area
Jonathan Francisco
jonathan@cerealis.co.za082 707 6051
Northern & Western Cape
Johan Reichel
johan@cerealis.co.za083 672 0121
Eastern Area
Chris le Roux
chris@cerealis.co.za082 787 6718
Central, Natal & Eastern Cape
Lourens Janse van Rensburg
lourens@cerealis.co.za082 859 5982
35 EIGHTH AVENUE, LICHTENBURG • TEL: 018 632 0362 • PRODUCT SUPPORT: 010 010 6765 •
www.cerealis.co.zaAKTUEEL