Previous Page  111 / 140 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 111 / 140 Next Page
Page Background

109

www.nampo.co.za

Graan|Grain

TM

infoserve@pannar.co.za www.pannar.com

STEWIGE PRESTASIE

VAN PLANT TOT OES

PANNAR se witmieliepakket is wyd aangepas en stabiel oor omgewings en

seisoene. Die stewige prestasie van ons witbasters ondersteun produktiwiteit,

verminder risiko en optimaliseer winsgewendheid. Die professionele advies van

ons verkoopspan, verseker dat u die maksimum opbrengs uit elke sak verkry.

ONS WITMIELIEBASTERS

Groeiseisoenklas

Ultravinnig

Vinnig

Medium-vinnig

Medium

PAN 3A-173

PAN 3R-573R

PAN 4A-111

PAN 4B-311B

PAN 4R-511R

AP N 4R-711BR

BG 5285

BG 5685R

PAN 5B-485B

PAN 5R-785BR

PAN 5A-291

PAN 5B-491B

PAN 5R 5- 91R

PAN 5R-791BR

PAN 5R-891BR

PAN 6Q 8- 65BR

In die droëland-oostelike streek vorm die PAN 3A-173 en PAN 4A-111 platforms die ruggraat van die PANNAR

pakket. In die westelikegebiede is die PAN 5R-791BR, PAN 5R-891BR en PAN 5R-785BR platforms, die kern van

die pakket. Onder besproeiing is die PAN 3A-173 platform die eerste keuse.

Saam boer ons

vir die toekoms

2019/WMAIZE/A/SAG/01

® Registered trademarks of PANNAR SEED (PTY) LTD

© 2019 PANNAR SEED (PTY) LTD

53175_201

9/WMAIZE/A/SAG/01.indd 1

2019/01/24 08:17