Grondorganiese materiaal
97
September 2018
op plaasvlak
Bewaringslandbou
1: Gabe Brown se multispesie-dekgewasse op grond met 10% organiese koolstofinhoud.
2: Die hoenderhuise met sonpaneeldeure waar Gabe Brown sy hoenders huisves.
3: Die grondstruktuur van ‘n land op Dakota Lakes Research Farm. Dit is die grondstruktuur
wat deur die Amerikaners nagestreef word.
4: Scott Gonnerman se sojaboonland op grond wat hy met bewaringslandboupraktyke
verbeter het. Sy pa het geglo hulle sou nooit daar ‘n oes maak nie.
5: Studente van Blue Dasher Farms is hier besig met ‘n insekinventaris.
6: Chris Teachout se sojabone floreer selfs al is dit droog. Lourens van Eeden (met rug na
kamera) van die Kaap het skoon meegevoer geraak met die insekte en grondlewe in die
land.
1
2
3
4
5
6