ISSN 1814-1676
EIENAAR/uitgewer
Graan SA
Posbus 74087, LYNNWOOD RIDGE, 0040
Tel: 086 004 7246
www.grainsa.co.za
SUBSKRIPSIE EN VERSPREIDING
(ADRESVERANDERINGE):
Marina Kleynhans
SA GRAAN/GRAIN,
POSBUS 88, BOTHAVILLE, 9660
Tel: 086 004 7246
E-pos:
marina@grainsa.co.za
REDAKSIE
Dr Dirk Strydom
BESTUURDER: GRAANEKONOMIE EN BEMARKING
Tel: 086 004 7246 • Sel: 082 852 4810
E-pos:
dirks@grainsa.co.za
REDAKTEUR:
Estie de Villiers
Tel: 081 236 0534 • Sel: 083 490 9449
E-pos:
estie@infoworks.biz
BESTURENDE redakteur:
Johan Smit
Tel: 018 468 2716 • Sel: 082 553 7806
E-pos:
johan@infoworks.biz
Redaksionele assistent:
Elmien Bosch
Tel: 018 468 2716 • E-pos:
elmien@infoworks.biz
GRAFIESE ONTWERP:
Nadine Stork
Infoworks Media Publishing
Tel: 018 468 2716 • E-pos
: nadine@infoworks.biz
Drukwerk:
Typo Print
Tel: 011 402 3468/9
MASSAVERSPREIDING:
Prosource
Tel: 011 791 0410
Spotprenttekenaar:
Frans Esterhuyse
Advertensieverkope
Kolbe MEDIA – Kaapstad
Jurgen van Onselen – Advertensiekoördineerder
Tel/faks: 021 976 4482 • Sel: 082 417 3874
E-pos:
jurgen@kolbemedia.co.za
SCHMILTZ marketing – Johannesburg
Ruth Schultz – Advertensiekonsultant
Tel: 081 480 6413 • Sel: 083 583 5243
E-pos:
ruth@schmiltz.co.za
Graan SA Hoofkantoor
Blok C, Alenti Office Park
Witheritestraat 457
Die Wilgers
Pretoria
0041
Tel: 086 004 7246
Faks: 012 807 3166
Besoek Graan SA by
www.grainsa.co.za
of skandeer dié
QR-kode:
• Die menings van die skrywers van artikels in hierdie blad
is hul eie en verteenwoordig nie noodwendig die mening
van Graan SA nie.
•
The opinions expressed by contributors are their own.
They do not necessarily express the opinion of Grain SA.
• “Promosie-artikels” is betaalde artikels; terwyl “produk-
inligting”-artikels feite kan bevat oor kommersiële produkte.
•
´Advertorials´ are paid articles; while ´product informa-
tion´ articles may contain facts on commercial products.
ALLE regte van reproduksie van alle berigte, foto’s, teke
ninge, advertensies en alle ander materiaal wat in hierdie
tydskrif gepubliseer word, word hiermee uitdruklik voorbe
hou ingevolge die bepalings van Artikel 12(7) van die Wet
op Outeursreg Nr. 98 van 1978 en enige wysigings daarvan.
AGSUN 5106CLP – een van Agricol se nuwe
Clearfield-sonneblomkultivars wat die afgelope
seisoen op Ottosdal aangeplant is.
3
Voorblad
/
Cover
September 2018
82
83
September2018
OPPLAASVLAK
Tyd vir nuwe seisoen se
beplanning is weer hier
LUANVANDERWALT,
landbou-ekonoom,GraanSA
GRAANMARK
-oorsig
15Augustus2018
d
ie nuwe
somerplantseisoen
neem eersdaags ‘n aanvang.
Dit is dus weer tyd vir pro-
dusente om
te begin met
die beplanning daarvan. Al-
hoewel daar ‘n magdom on-
sekerhede in die markte is (nuwe norm?),
is dit weer eens die doodgewone ekono-
miese beginsels van winsgewendheid wat
die eerste punt van analise is wanneer
produsente besluite oor produksie in die
nuwe seisoenmoetneem.
Produsente behoort met gemengde ge-
voelens te dink aan die pas afgelope twee
seisoene – as gevolg van die kontras
tussen die goeie opbrengste en die lae
winsgewendheid. Die komende seisoen se
beplanning is reeds vroeg in die seisoen al
’n uitdaging as gevolg van verskeie risiko-
aspekte wat weer eens die twee grootstes
insluit,naamlikprys enproduksierisiko.
Die feit dat diemoontlikheid van ‘n El Niño
reeds vroeg in die seisoen genoem word,
beklemtoon die onsekerheid vir die seisoen
wat voorlê. Dit kan ‘n noemenswaardige
impak op beide die pryse en produksie
vir die seisoen hê – wat besluitneming vir
produsentenog ‘ngroteruitdagingmaak.
Hoe lyk diemarkte?
In die makro-ekonomiese omgewing, wat
grootliks bydra tot die beweging van die
wisselkoers, is daar tans heelwat onse-
kerhede – veral in terme van beleide. In die
internasionale konteks het aspekte soos
die handelsoorlog tussen die VSA en China
verderuitgekring–wat ‘nnoemenswaardige
impak op verskeie lande gehad het, waar-
van die lande met ontluikende ekonomieë
die swaarstegetref is.
Ontluikende lande se geldeenhede was in
die afgelope paar maande uiters volatiel
– en dit het ook die plaaslike geldeenheid
beïnvloed. Die verwagting is dat hierdie
onsekerhede in die volgende paarmaande
kan voortduur – wat beteken dat die
wisselkoers wisselvallig behoort te bly en
in enige rigting kan verhandel.
Internasionale
graanmarkte
In die
internasionale markte van grane
en oliesade is die afgelope seisoen se
beduidende wisselvalligheid waargeneem
–wat hoofsaaklik toegeskryf kanword aan
‘n paar faktore, wat die weersomstandig-
hede en die politieke en beleidsomgewing
watmarktedeurmekaargekraphet, insluit.
Mielies en sojabone
Geien in ‘n internasionale konteks, is die
hooffokus tans op die Amerikaanse mark,
waar die nuwe seisoen se produksie goed
vorder en die stroopproses eersdaags
sal begin. Die seisoen het aanvanklik
swaar begin en die aanplantings was
aansienlik later as normaal – wat die risiko
in die Amerikaanse mark verhoog het
en bevredigende ondersteuning aan die
Amerikaansemielieprysegebiedhet.
Namate die seisoen gevorder het, het
die aanplantings beter gevaar en het
die produksietoestande en produksiever-
wagtinge in die VSA verbeter. Volgens
die nuutste wêreldvraag-en-aanbodsyfers,
wat op ‘nmaandelikse basis deur dieAme-
rikaanse Departement van Landbou be-
kend gemaak word, is die skatting dat
wêreldmielieproduksie vir die seisoen on-
geveer 3%meer behoort tewees as in die
vorige seisoen.
Dieselfde geld ook virwêreldverbruik.Daar
kan waargeneem word dat die wêreldver-
bruik vir die
tweede agtereenvolgende
jaar die wêreldproduksie oorskry en die
verwagting is dat die wêreldeindvoorraad,
vanafdievorigeseisoen,metongeveer20%
behoort tedaal (
Tabel 1
).
In wêreldkonteks was die grootste fokus
vir die seisoen, wat sojabone betref,
hoofsaaklik op die Suid-Amerikaanse lande
– met Argentinië wie se produksie swaar
onder droogtetoestande gebuk gegaan het.
In Brasilië was die produksie vir die sei-
soen goed. Dit het tewens, ‘n nuwe rekord
vanongeveer 119,5miljoen tonbereik.
Amerika se produksie vir die seisoen was
ook op ‘n nuwe rekordvlak van 119,53mil-
joen ton gedurende die 2017/2018-seisoen.
Die skatting vir die 2018/2019-seisoen se
produksie isdatdieAmerikaanseproduksie
op ongeveer 124 miljoen ton te staan
behoort te kom, terwyl die Brasiliaanse
produksievirdie seisoenop120miljoen ton
geskatword.
Sojaboonproduksie in Argentinië word op
57 miljoen ton vir die 2018/2019-seisoen
geskat –wat 20miljoen tonmeer is as die
produksie van die 2017/2018-seisoen. Uit
Tabel 1 kan ons aflei dat daar verwagword
dat die wêreldproduksie van sojabone
vanaf die 2017/2018-seisoen met 9% kan
toeneem, terwyl die wêreldverbruik met
slegs 5%behoort toe teneem.
Dit is duidelik dat die verwagting in die
mark is dat die sojaboonwêreldeindvoor-
raad in die 2018/2019-seisoen met onge-
veer 11% na 106miljoen ton behoort toe te
neem – wat die grootste wêreldoordrag-
voorraad van sojaboneooit salwees.
Plaaslikemark
Die plaaslike markte van veral mielies en
sojabone verhandel reeds sedert die begin
van 2017 naby aan die uitvoerpariteitsprys.
Met die huidige voorraadvlakke van hierdie
gewasse, behoort die pryse vir die res
van die seisoen naby aan uitvoerpariteit
te
verhandel
– gegewe dat normale
omgewingstoestande salheers.
Dit beteken dat die grootste drywer van
die plaaslike markpryse weer eens die
internasionalemarkteendiewisselkoers sal
wees– indiendieproduksie-omstandighede
vir die komende seisoen redelik normaal
is. In die komende seisoen gaan dit vir
produsente van kardinale belang wees om
‘n effektiewe risikobestuurstrategie toe te
pas, aangesien die mark steeds in enige
rigting kan verhandel.
Indien die produksietoestande plaaslik
deur die loop van die seisoen gunstig bly
en ‘n goeie gemiddelde oes realiseer, kan
die plaaslike pryse steeds onder druk bly
– gegewe die plaaslike hoë voorraadvlakke.
Indien die produksie-omstandighede nie
gunstig is nie, kan die mark selfs verdere
ondersteuning vind.
Dit
is noodsaaklik dat produsente die
verskillende risiko’s teenmekaaropweegen
besluite neem oor die risiko’s waaroor wel
besluite geneem kanword. Produksierisiko
(ongunstige weerstoestande) is een risiko
watbuitedieprodusent sebeheer is, terwyl
prysrisikowelbestuur kanword.
Gewas-prysverhouding
Grafiek 1
toon die prysverhouding tussen
sojabone en sonneblom vir lewering in
Mei 2019 en mielies vir
lewering
in
Julie 2019. Die prysverhouding
is
‘n
goeie aanduiding van die gewaspryse
relatief tot mekaar. Produsente moet die
prysverhoudings oorweeg wanneer pro-
duksiebesluitegeneemword.
Uit basiese analises van die verskillende
gewasse se gelykbreekpunte in die ver-
skillende gedeeltes van die
land
teen
gemiddelde opbrengste, is dit duidelik die
sojaboon- en sonneblompryse ‘n prysver-
houding van ongeveer 1,7moet hê gemeet
teenmielies.
Grafiek 1 bevestig dat die gemiddelde
prysverhoudings van sojabone
teenoor
mielies tans ongeveer 1,9 is en die prys-
verhouding van sonneblomsaad teenoor
mielies ongeveer 1,95 is. Dit toon dat,
alhoewel die prysverhouding tussen die
gewasse sedert Maart 2018 verlaag het,
die prysverhouding tans steeds meer ten
gunste vanoliesade asmielies is.
NOTA:
Belangrik om in gedagte te hou:
Die prysverhoudings in Grafiek 1 is op ‘n
Safex-prysbasis bereken. Daar is nie voor-
sieninggemaak vir enige aftrekkingsnie.
WÊRELDMIELIES
WÊRELDSOJABONE
2017/2018
2018/2019*
%VERANDERING
2017/2018
2018/2019*
%VERANDERING
Produksie
1 033
1 061
3%
337
367
9%
Verbruik
1 068
1 099
3%
338
354
5%
Eindvoorraad
193
155
-20%
96
106
11%
* skatting
Bron:USDA, 2018
TABEL 1:WÊRELDPRODUKSIE,VERBRUIK EN EINDVOORRAADVANMIELIES ENSOJABONE (MILJOEN TON).
Grafiek 1:Prysverhoudings tussen sojabone enmielies, asook sonneblom enmielies.
Bron:Safex en eieberekeninge
GraanSA/Sasol fotokompetisie
Vrywaring
Sover moontlik is alles gedoen om die akkuraatheid van hierdie inligting te verseker. Graan SA aanvaar egter geen
verantwoordelikheid vir enige skadeof verliesewatgelyword asgevolg vandiegebruik vanhierdie inligtingnie.
Graanmark
87 Effektiwiteit lei na doeltreffendheid
Deel 4: Reëngebruiksdoeltreffendheid in die Mpumalanga-streek
90
Conservation agriculture in smallholder farming systems
Case study from Swayimane, KwaZulu-Natal Midlands
94
Grondorganiese materiaal kan jou watergebruik optimaliseer
100
Machinery and implements for conventional farming systems
aktueel
/
relevant
102
Important grain crossing
104 Political analysis:
Land expropriation: Four myths that must be bust
105
Korporatiewe lede versterk Agri SA se hand
106
Verwagte klimaat vir die lente en somer
108
Nuwe naam, selfde toewyding
109
A fresh approach to eating sorghum
110
Maize quality 2016/2017: Special focus on mycotoxins
116
Voortreflike rugby gedurende Rugbyweek gespeel
121
Samestelling van produsentbeheerde besighede: Wenke en slaggate
122 Graan SA/Sasol fotokompetisie:
Hou die lig dop
124
Híérvoor word bydrae tot Regshulpfonds gebruik
rubrieke
/
features
4 Graan SA Standpunt:
Om aan te pas by veranderinge
5 Grain SA Point of View:
Adjusting to change
7 Uit die Woord
127 Wiele vir die plaas:
Ou bekende nou ook hier beskikbaar
128 E-posse:
Dadels
82