Previous Page  19 / 132 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 19 / 132 Next Page
Page Background

17

September 2018

Farmer of the Year:

Celebrating learning, development and

growth

i

t is that exciting time of the year again where the nominees

for the 2018 Grain SA Farmer of the Year competition have

been identified. We are fortunate to have an excellent group

of nominees again.

It must always be kept in mind that the main goal of this

competition is not winning; it is about celebrating the learning,

growth, development and hard work of the thousands of farmers

in the Grain SA Farmer Development Programme. It is meant to be

a source of motivation and inspiration for all of us to continuously

work towards bettering ourselves to achieve our goals; irrespective

of how big they are. Your goal should never be to be nominated or

to win anything, but to grow every day, every month and every year

to get closer to realising the yields, profitability, the efficiency or

whichever goals you have set for yourself and your family. Ultimate­

ly, that is winning.

If you have been nominated for this competition, you are doing

something right and setting an example for others of what can be

achieved. With that said, we would like to introduce you to the 2018

Farmer of the Year nominees. Nominees are in no particular order.

Liana Stroebel,

development co-ordinator: Western Cape, Grain SA

Alzena Gomes,

public relations officer, Grain SA

Members’ milieu

A 180° view on our members and branch act ivit ies

– meet the nominees

9: Met ‘n arbeidsmag van 16 voltydse en 260 tydelike werkers loop die meerderheid dae op die plaas en in die pakhuis klopdisselboom. Die Wilkense

glo dat alhoewel ‘n mate van meganisasie nodig is om meer effektief in die groentebedryf te wees, die boerdery mense nodig het om groter volumes in

‘n korter tyd te produseer. Die mense het egter ook die boerdery nodig om ‘n lewe te kan maak. Die Wilkense het boonop planne om dalk meer mense

te skool vir die nuwe tegnologiese uitdagings wat landbou bied. Hulle wil ook ‘n maatskappy stig om hul eie werkers by bemagtigingsgeleenthede te

betrek. Hulle het ‘n passie om hul arbeiders en hul gesinne meer te bemagtig en op te lei, aangesien dit een van hul grootste bates op die plaas is. Die

Wilkense het reeds met ‘n voedingskema vir plaaswerkers begin en verder word daar daagliks vir almal op die plaas kos gekook. Vir die toekoms beplan

hulle om ‘n eetsaal met beter toerusting te bou, wat die voedingskema sal vergemaklik. Werkers kom met eie vervoer na die plaas, maar daar is ook ‘n

hostel op die plaas waar werkers kan oorslaap – indien nodig.

10: In die toekoms wil die Wilkense sover moontlik teen laer produkpryse steeds winsgewend boer. Dit beteken dat hulle nog meer effektief wil wees in

dit wat gedoen word, terwyl hulle hul opbrengste sover moontlik wil verhoog. Die Wilkense glo dat landbou een van die belangrikste sektore in Suid-

Afrika geword het, wat groot stabiliteit in die ekonomie meebring en volop buitelandse valuta verdien. Hulle glo ook dat landbou een van die grootste

werkskeppers in die Suid-Afrikaanse ekonomie is. Suid-Afrikaners en Afrika is afhanklik van die Suid-Afrikaanse produsente vir voedselsekerheid en

die produsente van Suid-Afrika is van dié beste produsente in die wêreld; indien nie die heel beste nie. Die Wilkense is opgewonde oor landbou in Suid-

Afrika en sal voortgaan om daarin te investeer. Dit bly hul passie om te boer – ten spyte van uitlatings oor onteiening. “My seuns is lief vir die boerdery

en het geloof in Suid-Afrikaanse landbou – anders sou hulle nie geboer het nie en sou hulle hulself moontlik elders in die wêreld gaan vestig het. Ons

glo ons kan ‘n verskil maak!” het Louis sr afgesluit.

9

10