

LEES DIE ETIKET VIR VOLLEDIGE BESONDERHEDE.
AMISTAR
®
TOP bevat asoksistrobien 200g/L en difenokanosool 125g/L (Reg Nr. L7897, Wet Nr 36 van 1947) VERSIGTIG.
AMISTAR
®
TOP is ’n geregistreerde handelsmerk van ’n Syngenta Groepmaatskappy.
Syngenta Suid-Afrika (Edms) Beperk, Privaatsak X60, Halfway House, 1685. Tel. (011) 541 4000. www.syngenta.co.za
© Syngenta Ag, 2000. Kopiereg op hierdie dokument word voorbehou. Alle ongemagtigde reproduksie word verbied.
@SyngentaSA
Kies AMISTAR
®
TOP
1. Help om die gewas se volle potensiaal te verwesenlik
2. Bied uitstekende sistemiese beheer
3. Beskerm nuwe groei
Die slim keuse vir jou boerdery.
groei slim
15422/A IDEA ENGINEE
®
S