

NUWE KULTIVAR
uitstaande
eienskappe
6
DKC75-65BR
Sterk opkoms
en saailing-
groeikragtigheid
Goeie strestoleransie
Word aanbeveel vir die
oostelike en westelike
mielieverbouingstreke
Uitstekende
blaarsiektetoleransie
Sterk meerkoppig
Hoë en stabiele
opbrengspotensiaal
Uitstaande eienskappe:
Een van die uitstaande kenmerke van hierdie
witmieliekultivar is die hoë en stabiele
opbrengspotensiaal, die sterk meerkoppigheid
en uitstekende blaarsiektetoleransie.
Strestoleransie is ook goed. Saailinge toon
sterk opkoms en groeikragtigheid. Word
aanbeveel vir die oostelike en westelike
mielieverbouingstreke.
DKC75-65BR
bevat ook die bykomende voordele van
YieldGard
®
MAIZE 2
vir uitstekende
insekbeheer en
Roundup Ready
®
MAIZE 2
vir
breëspektrum-onkruidbeheer.
Kombineer die voordele en plant ’n
stapelgeenbaster.
DKC75-65BR
PLANT JOU SUKSES
MAIZE
Kontak ons op:
011 790-8200
of
customercare.sa@monsanto.com
Monsanto
,
DEKALB®,Acceleron®,RoundupReady®MAIZE2
en
YieldGard®MAIZE 2
is
geregistreerdehandelsmerkevanMonsantoTechnologyLLC.
MonsantoSuid-Afrika (Edms)Bpk,Posbus69933,Bryanston,2021.
DEKALB SA
www.dekalb.co.za
@DEKALB_SA
uppemarketingA18748/SAG