Maart 2018
80
OP PLAASVLAK
Bestuurspraktyke
Doelgerigte bestuur in aksie
Spanwerk
Hierdie take kan nie alles deur Van Wyk hanteer word nie. Die
plaasbestuurders en die werkers moet elkeen hul deel van die
verantwoordelikheid dra. Menskapitaal is daarom uiters belangrik
in hierdie besigheid en hy probeer alles in sy vermoë om dit te
optimaliseer.
Die gebruik van positiewe motiveringstegnieke werk vir hom uit-
stekend en om die belange van die werkers op die hart te dra, dra
daartoe by om hulle gemotiveerd te hou.
Rekordhouding
Die rendement op kapitaal aangewend, word in hierdie boerdery op
‘n gereelde basis gemeet. Hiervoor het Van Wyk volledige be-
plannings, rekordhouding en kontrolemeganismes in plek. Vrae
oor waarom die begroting nie gerealiseer het nie en hoekom
aanpassings in die begrotings gemaak moes word, word nie
geïgnoreer nie.
Jaarliks word die verbouingsproses en die opbrengste in detail
ontleed en maniere om take beter uit te voer of om produksie te
verhoog, ondersoek en waar moontlik geïmplementeer. Hiervoor
is goeie kommunikasie tussen Van Wyk en die bestuurders van
kardinale belang.
Hy fokus op die strategiese besluite van die boerdery en doen
moeite om die effek van verskillende scenario’s op die boerdery
te toets.
Waar die besigheid oor vyf jaar moet wees en hoe dit bereik gaan
word, is strategiese vrae waarmee Van Wyk hom gereeld besig
hou terwyl die dag-tot-dag-aktiwiteite deur die plaasbestuurders
hanteer word.
Omdat hy al die beplanning en kontroles hanteer, weet hy presies
wat wanneer en waar gedoen moet word en dit stel die
plaasbestuurders in staat om te kan fokus op die take wat afgehan-
del moet word. In effek beteken dit dat almal op die plaas spesia-
liste is en daardeur word die effektiwiteit en doeltreffendheid van
die mannekrag verhoog.
Groei op kapitaal
Sedert hy begin boer het, poog Van Wyk om optimale groei op
kapitaal aangewend, te verkry. Dit word bereik deur op praktyke
te fokus wat reeds as suksesvol bewys is. Daar word voortdurend
gepoog om die optimale punt tussen inset en uitset te bereik.
Hy weet presies hoeveel dit kos om sy produkte te produseer.
Met die kennis van hoeveel vog in die grond is, kan met ‘n redelike
mate van sekerheid gesê word wat die produksie behoort te wees.
Met hierdie kennis, asook die koste per ton en die termynmark se
daaglikse pryse, kan hy graanpryse deurlopend verskans – gegrond
op rasionele denke.
Van Wyk droom groot, maak planne om die drome ten uitvoer
te bring, neem die mense wat vir hom werk en insetverskaffers
saam op hierdie roete en laat die gemeenskap ook in sy welvaart
deel – dit veroorsaak dat almal in die omgewing ‘n beter plek het om
in te woon en te werk.
Navrae oor hierdie artikel kan gerig word aan AC van Wyk by
082 776 6580 of kontak Pietman Botha by 082 759 2991.
Positive thinking leads to success
She also joined the Bothaville Study Group and has already
attended an ‘Introduction to sorghum production’ course and
‘Farming for profits’, as she is very interested in agriculture.
He trusts that she will one day take over a sustainable farming
operation from him and that if he cannot get a title deed to the
land in his time on Swartlaagte, that it will be part of her destiny.
At 75 Mahlatsi is far from retiring, but realises that he is getting
older – although age is just a number. This energetic farmer at-
tributes his youthfulness and positive outlook to the fact that he
never used alcohol or smoked and walks closely with God.
An esteemed winner
The adjudicating panel, who visited his farm in 2017, described
Mahlatsi as a very knowledgeable man who has a passion for
agriculture. Mr Danie van den Berg (former development co-
ordinator, Grain SA), who evaluated this passionate farmer,
stated that Mahlatsi has farming running through his veins.
Mr Johan Kriel (development co-ordinator, Grain SA) who was
the interpreter during Mahlatsi’s acceptance speech, said that
the Mahlatsi family are phenomenal people.
About two years ago 16 of his pregnant ewes were stolen and
slaughtered. Although this occurrence would have most people
hot under the collar, Mahlatsi thought about it and decided that
in a way he was helping to feed people. As the cattle thiefs would
have to sell the meat for less than market value, many individuals
would in that way have food on their tables. He hopes to make a
difference in the lives of hungry and suffering people and animals
for years to come – preferably not in the same manner.
Zig Ziglar, an American motivational speaker, said: ‘You cannot
tailor-make the situations in life, but you can tailor-make your
attitude to fit those situations’. This is how Mahlatsi approaches
each new day: When life hands out lemons, he chooses to make
lemonade.
7: Doreen is following in her father’s footsteps. Her flourishing
vegetable garden proves that she has agricultural roots. She works
closely with her dad whenever she has free time to learn as much as
possible about farming from him. She also attends the Bothaville
Study Group.
7