Previous Page  22 / 84 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 22 / 84 Next Page
Page Background

Santam is ’n gemagtigde finansiële-diensverskaffer (lisensienommer 3416).

Die moderne boer staar talle uitdagings in die gesig en moet verskillende baadjies dra om hulle te oorkom. Jy sien om na jou

plaas, jou werkers, jou bates, jou huis en jou gesin. Santam verstaan hoe baie van jou verwag word en daarom neem ons

’n wetenskaplike benadering tot die beskerming van jou oeste, sowel as jou persoonlike en boerderybates. Want ons glo jy

verdien uitsonderlike versekering.

Santam. Regte, egte versekering.

Bel jou makelaar of gaan na

www.santam.co.za/products/agriculture

vir meer inligting.

VANDAG SE

BOERE IS

MEER AS

NET BOERE.

KINGJAMES 43708/A