Previous Page  81 / 108 Next Page
Information
Show Menu
Previous Page 81 / 108 Next Page
Page Background

Onthou die volgende as jy saad koop

Met die aankoop van saad is daar ‘n aantal faktore waarop produsente moet ag slaan:

Die nuwe kultivars is merendeels die duurder kultivars. Verseker dat die kultivars onafhanklik getoets is en dat die

prestasie bewese is. Moet nie onnodig groot risiko’s met ‘n nuwe kultivar loop nie.

Neem kennis van die agronomiese eienskappe, aanpasbaarheid, opbrengsprestasie en -stabiliteit, kwaliteitseien-

skappe en siekte- en plaagweerstand van ‘n spesifieke kultivar voor dit aangekoop word. Raadpleeg die LNR-

Graangewasse se

2018 Mielie-inligtingsgids

(MIG) of die betrokke kundiges.

Wanneer GM-kultivars (Bt- of RR- of dubbelgeen-kultivars) aangekoop word, maak seker dat die tegnologiefooi by

die pryslys ingesluit is en dat konvensionele mielies vir die toevlugsarea bykomend aangekoop word. Maak ook

seker dat almal wat die saad hanteer, GM-eienskappe op saadsakke kan uitken en ook van konvensionele kultivars

kan onderskei.

Sekere saadlotte word met middels behandel wat ‘n verskil aan die prys maak.

Met aankope, maak seker dat die kwaliteit van die saad aan al die vereistes, ook aan dit wat op die sakkie staan,

voldoen – veral ten opsigte van die eenvormigheid van pitgrootte en pitvorm.

Wees daarop bedag dat pryse vir verskillende verpakkings geld, naamlik in 15 kg-, 20 kg- en 25 kg-sakkies of in

pitverpakkings van 60 000 of 80 000 pitte per sakkie. By sonneblomsaad is daar ook 150 000 en 180 000 pitte per

sakkie-verpakkings en sojabone 140 000 pitte beskikbaar.

Kontak saadmaatskappye en hul verteenwoordigers vir meer volledige besonderhede rakende pryse en verskil-

lende verpakkings.

Beding vir kortings waar moontlik. Verskeie maatskappye het kortingstrukture vir volume aankope, bevestiging

van bestelling, vroeë lewering en vroeë betaling.

K2 Agri

Link Seed

KULTIVAR

2017

80 DP/sak

2018

80 DP/sak

%

Witmielies

KKS 4555

2 250

2 250

0,0

KKS 8301

3 060

3 060

0,0

Gemiddeld

2 655

2 655

0,0

GM-kultivars

KKS 8301 B

3 360

3 360

0,0

VP 8301 R*

3 250

3 250

0,0

VP 8301 BR*

3 800

3 800

0,0

VP 8405 B

3 355

3 000

-10,6

KKS 4479 R

2 980

2 980

0,0

KKS 4577 B

2 865

2 865

0,0

KKS 4581 BR

3 710

3 710

0,0

KKS 8403 R

3 235

3 235

0,0

Gemiddeld

3 319

3 275

-1,3

Nuwe kultivars

VP 8405 BR*

-

3 800

-

Geelmielies

KKS 4410

2 235

2 235

0,0

KKS 4520

2 075

2 075

0,0

VP 8208

3 600

3 600

0,0

KKS 8326

3 620

3 630

0,3

Gemiddeld

2 883

2 885

0,0

GM-kultivars

KKS 4412 B

2 945

2 945

0,0

KKS 4434 R

2 940

2 940

0,0

KKS 4474 R

3 145

3 145

0,0

KKS 4522 B

2 710

2 710

0,0

KKS 4572 R

2 675

2 675

0,0

KKS 8214 R

3 460

3 460

0,0

KKS 8216 BR

3 850

2 650

-31,2

KKS 8326 R

3 950

3 950

0,0

KKS 8326 B

3 960

2 500

-36,9

KKS 8408 R

4 025

3 420

-15,0

KKS 8410 BR

4 630

3 940

-14,9

VP 8208 R

3 950

3 950

0,0

VP 8208 BR

4 600

4 600

0,0

Gemiddeld

3 603

3 299

-7,5

80 DP/sak = 80 000 pitte per sak

* Mieliesaadbehandeling nie ingesluit nie

Kultivar

2017

80 DP/sak

2018

80 DP/sak

%

Witmielies

GM-kultivars

LS 8541 BR

4 330

4 300

-0,7

Nuwe kultivars

LG 31.743

-

3 500

-

LG 31.745

-

3 500

-

LG 31.745 R

-

4 000

-

Gemiddeld

-

3 667

-

Geelmielies

LS 8518

3 390

3 300

-2,7

LS 8526

3 390

3 300

-2,7

LG 3607 Y

3 430

3 300

-3,8

LS 8542

3 430

3 500

2,0

Gemiddeld

3 410

3 350

-1,8

GM-kultivars

LS 8536 B

4 260

4 000

-6,1

LS 8538 R

4 050

3 700

-8,6

LG 31.642 R

4 250

4 000

-5,9

LG 31.644 R

4 250

4 000

-5,9

Gemiddeld

4 203

3 925

-6,6

Nuwe kultivars

LG 31.746

-

3 500

-

Pryse sluit Celest- en Cruiser White-saadbehandeling in

80 DP/sak = 80 000 pitte per sak

79

July 2018