Notice is hereby given that the Annual Congress of Grain SA will be held on Wednesday and Thursday 4 & 5 March 2015
In accordance with Article 24 of the Constitution the functions of Congress are:
- Consideration, discussion and approval of the annual financial statements, auditor’s report and annual report of Grain SA;
- the election of a Chairperson, Vice-chairperson and the Executive Members;
- the appointment of auditors and approval of their remuneration; and
- the handling of any other matters that are regarded as special matters.
The following is hereby submitted to Congress:
- Report by the Executive regarding the activities of the organisation.
- Annual financial statements.
- Under separate cover, the minutes of the previous Annual Congress of Grain SA and the agenda of the current Annual Congress of Grain SA.
|
|
Kennis geskied hiermee dat die Jaarkongres van Graan SA gehou sal word op Woensdag en Donderdag 4 & 5 Maart 2015
Ingevolge Artikel 24 van die Grondwet is die funksies van die Kongres:
- Oorweging, bespreking en goedkeuring van die finansiële jaarstate, ouditeursverslag en jaarverslag van Graan SA;
- die verkiesing van ‘n Voorsitter, Visevoorsitter en Hoofbestuurslede;
- die aanstelling van ouditeure en goedkeuring van hulle vergoeding; en
- die behandeling van enige ander sake wat as spesiale sake geag word.
Die volgende word hiermee aan die Kongres voorgelê:
- Verslag deur die Hoofbestuur oor die werksaamhede van die organisasie.
- Finansiële jaarstate.
- In aparte omslag, die notule van die vorige Kongres van
Graan SA en die sakelys vir die verrigtinge van die huidige Jaarkongres van Graan SA. |