Besproeiingswater se kwaliteit beïnvloed nie net die gewas nie, maar ook faktore soos soutgehalte, grondgesondheid en dreinering – elke skakel…
Besproeiingswater se kwaliteit beïnvloed nie net die gewas nie, maar ook faktore soos soutgehalte, grondgesondheid en dreinering – elke skakel vorm deel van die groter prentjie. Lees in SA Graan/Grain waarom produsente water, grond, gewas en dreinering as een stelsel moet bestuur.
👉🏻 https://f.mtr.cool/4565hz0m0c
#SAGraan/Grain #sagrainmag #Besproeiing #Waterkwaliteit #Grondgesondheid
University of the Free State
UFS Department of Soil, Crop and Climate Sciences



















