Die afgelope jaar het vele veranderinge vir Graan SA ingehou. Sekere strategiese fokuspunte is geïdentifiseer waaronder nuwe geleenthede vir landbou 'n belangrike rol speel. Vandaar die tema vir Kongres 2012: Nuwe geleenthede: Invoervervanging en uitvoerbevordering. Kongres 2012_Congress 2012 (PDF - 88KB) |