• Login
  • Search Icon

Wild dalk toekoms vir boere

11 Oct 2011
Wildboerdery is ’n belangrike alternatief om volke te help wanneer die moontlike verhoging in temperatuur ’n dro?r klimaat in Suider-Afrika skep. Die temperatuur kan die volgende 40 jaar in sekere streke tot twee grade Celsius weens verskeie onnatuurlike klimaatsveranderinge styg en nadele soos hongersnood tot gevolg hê. D?t is gister hier op die eerste dag van die sewende internasionale wildboerdery-simposium genoem.

http://www.volksblad.com/Suid-Afrika/Nuus/Wild-dalk-toekoms-vir-boere-20111010