Vermenging is deurbraak, maar koste is ’n kwelling
27 Aug 2012 Brandstofbedryfvereniging (Sapia) het die gepubliseerde regulasies oor die verpligte vermenging van biobrandstof met petroleumbrandstof verwelkom, maar is bekommerd oor wie daarvoor gaan betaal.