03 Jan 2012Padgebruikers begin vanjaar met die goeie nuus dat die prys van petrol met 5c of 6c per liter gaan daal. Di? daling sal vanaand om 24:00 in werking tree.
Boere wat steeds steier onder die kishou van die massiewe 47c-styging in die dieselprys wat in Desember ingetree het, sal ietwat beter kan voel oor die nuus dat die dieselprys met 20c en 21c per liter goedkoper sal wees.
http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/verligting-vir-boere-en-motoriste