07 Jan 2008Verbruikers gaan vanjaar les ops? met die prys van kos, brandstof en krag wat die hoogte gaan inskiet.
Die gevolglike ho?r inflasiekoers kan tot nog ?n verhoging in die rentekoers lei wanneer die Reserwebank se monet?re-beleidskomitee aan die einde van die maand vergader.
http://www.news24.com/Rapport/Nuus/0,,752-795_2246959,00.html