04 Aug 2011 ’n Jaar se daglig moet tussen Vrystaat Landbou (VL) en die Afrikanerbond (AB) wees.
S? het mnr. Louw Steytler, president van die VL, gister in sy presidentsrede op VL se jaarlikse kongres op Kopana Nokeng naby Bloemfontein gesê.
“Ek weet dit is ’n netelige saak, maar VL is vir lede uit ’n baie groter spektrum. Onthou, partypolitiek hier is uitgeroei.