• Login
  • Search Icon

SA produseer meer mielies as verwag

27 Sep 2012
Kaapstad. – Suid-Afrika se mielie-produsente het die afgelope bemarkingseisoen na raming 11,495 miljoen ton mielies geproduseer, genoeg vir die binnelandse verbruik van ongeveer 9,5 miljoen ton per jaar en ’n oorskot wat vir uitvoer gebruik kan word.

http://www.google.com