07 Feb 2013Die maal- en bakgehalte van Suid-Afrikaanse koring is die beste in die wêreld. Dit is onlangs bewys in 'n vergelykende studie deur die Suid-Afrikaanse Graanlaboratorium (SAGL) van al die koring wat na Suid-Afrika ingevoer word, sê mnr. Wessel Lemmer, senior ekonoom van marknavorsing by Graan SA.
http://www.google.com