14 Oct 2011Hoewel die gewillige koper en verkoper-model van grondhervorming misluk het, is die regering nie ’n voorstander van roekelose grondbeslaglegging nie.
Die versnelde grondhervormingsprogram moet aanhoudende kosverskaffing in die land waarborg, het mnr. Norman Shu-shu, LUR vir landbou en grondhervorming en landelike ontwikkeling in die Noord-Kaap, gister op ’n werksessie oor die groenskrif oor grondhervorming gesê.
http://www.volksblad.com/NoordKaap/Nuus/Regering-wil-nie-roekeloos-grond-vat-20111012