04 Nov 2011N? jare se gesloer het die Departement van Waterwese ingestem om die omskakeling van waterskemas te ondersoek, sê Agri SA.
Luidens ’n nuusbrief het die departement ’n geleentheid geskep om die probleme met die omskakeling van staatswaterskemas na watergebruikersverenigings onder die loep te neem.
http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/probleme-met-waterskemas-gepak