14 Nov 2011Die Overberg beleef een van sy beste graanoeste in die geskiedenis en die silo’s in die gebied is barstensvol.
Die bestuurders van twee landboumaatskappye se produkte-afdelings sê hulle sukkel om voor te bly met maatre?ls om plek te maak vir alle graan in die silo’s.
Overberg Agri en Sentraal-Suid-Ko?perasie (SSK) doen hul bes om alle graan te huisves deur die bestaande siloruimte aan te vul met silosakke.
http://www.landbou.com/bedrywe/akkerbou/koring/overbergse-silo-s-loop-oor