01 Jun 2008
Getal uitstallers:
1999 - 508
2000 - 516
2001 - 513
2002 - 521
2003 - 540
2004 - 560
2005 - 576
2006 - 604
2007 - 618
2008 - 625
2009 - 632
Vee/diere uitstallers:
Beesrasse - 28
Skaaprasse - 12
Bokrasse - 6
Perderasse - 2
Honderasse - 1
Varktelersgenootskap - 1
Getal besoekers:
1999 - 54 880
2000 - 50 400
2001 - 57 630
2002 - 61 203
2003 - 61 920
2004 - 68 435
2005 - 68 802
2006 - 66 068
2007 - 64 014
2008 - 64 198
2009 - 60 371
Besoekers - Redes vir Bywoning (%)
Nuwe produkte te sien - 88%
Produkte te koop - 61%
Handel te dryf - 32%
Netwerke te bou - 52%
Aankoopbesluite te neem - 52%
Boerdery inligting te bekom - 54%
Besoekers - Vertakking (%)
Graan - 46%
Gemeng - 35%
Vrugte - 8%
Groente - 10%
Bees - 38%
Bok - 5%
Skaap - 26%
Vark - 4%
Hoender - 5%
Wynbou - 4%
Melk - 19%
Wild - 9%
Uitstaloppervlakte:
Onderdak - 17 060 m2
Buite - 137 780 m2
Totaal - 154 840 m2
Voedselverskaffing:
Verversingspunte - 19. Dit word deur vrywilligers hanteer. Meer as 500 vrywilligers is betrokke. Ook uitgekontrakteer 6 verkoopspunte.
Interessante feite oor verlede jaar se Nampo Oesdag verversings.
? Rou aartappelskyfies ? 1 600 kg
? Blatjang ? 330kg
? Eiers ? 500 dosyn = 6 000 eiers
? Margarien ? 160 kg
? Mostert ? 100 liter
? Rys ? 200 kg
? Servette ? 45 000
? Suiker ? 150 kg
? Tamaties - 350 kg
? Aartappels ? 1 000 kg
? Meel ? 1 000 kg
? Uie ? 310 kg
? Pasteie ? 8 850
? Worsbroodrolletjies ? 1 620 dosyn = 19 440
? Cocktail buns ? 842 dosyn = 10 104
? Hamburgerbuns ? 552 dosyn = 6 624
Terrein:
Doen eie - kragverspreiding
- watervoorsiening
- riolering
- vullisverwydering
Hoogspanningskabel: 5 km
Transformators: 11
Maksimum aanvraag: 650 - 700 kva
Boorgate: 9
Hoofwaterlyn: 2.5 km
Waterverbruik: 380 000 liter/dag
Plaveisel: 17 000 m?
Lengte van rioolnetwerk: 4.5km