• Login
  • Search Icon

Moorde op plaas: 2 verskyn in die hof

06 Jul 2011
Die polisie, polisiereserviste, Heidelberg se gemeenskapspolisi?ringsforum en verteenwoordigers van die boere?gemeenskap gaan vergader om planne te maak om misdaad in Heidelberg en omgewing vas te vat. Dit kom n? die moord op mnr. Martiens Bekker (68) en sy vrou, Charlotte (60), op ’n plaas buite die dorp.

http://www.beeld.com/Suid-Afrika/Nuus/Moorde-op-plaas-2-verskyn-in-die-hof-20110705