• Login
  • Search Icon

Landbou-ekonoom kap Du Toit

09 Nov 2007
Dit was met verbystering, dalk eerder skok, wat ek die adjunk-minister van Landbou, mnr. Dirk du Toit, se onderhoud met Hanlie Retief in Rapport van 21 Oktober gelees het. My eerste reaksie was om dit met dieselfde minagting te hanteer soos enige ander radikale ekstreme karikatuur wat 'n platvorm soek waar hy gehoor kan word. Ek wou daaroor lag maar het toe besef dat hierdie persoon een van die sleutelfigure is wat die landboubeleid vir kommersi?le boere moet vasl?. Gevolglik kan ek dit nie as 'n grap afmaak nie en moet ek daarop reageer.

http://www.landbou.com/LandbouWeekblad/Net_op_die_web/0,9484,1294-1297_2217507,00.html