• Login
  • Search Icon

Kabinet hoor van probleme in landbou

19 Oct 2011
By die tweede jaarlikse ontmoeting tussen die landbou en verskeie Wes-Kaapse ministers op Worcester, is ’n hele rits nuwe probleme waarmee boere daagliks stoei op die agenda geplaas. En me. Helen Zille, die Wes-Kaapse premier, het gewaarborg dat elkeen van daardie probleme die kabinetslede se aandag s?l geniet.

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/kabinet-hoor-van-probleme-landbou