28 Jul 2011N? twee vergaderings tussen belanghebbendes is besluit dat die liggingsdifferensiaal behou word, aldus die Johannesburgse Effektebeurs (JSE).
Mnr. Rod Gravelet-Blondin, die senior bestuurder van die kommoditeitsafdeling, sê hulle het twee vergaderings met die Landbou-advieskomitee belê n? die terugvoer wat ontvang is na die onlangse veranderinge aan die liggingsdifferensiaal vir mielies.
http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/jse-liggingsdifferensiaal-bly