• Login
  • Search Icon

Groenskrif: Konsultasieproses lê voor

28 Sep 2011
’n Geweldige taak lê voor vir die nasionale verwysingsgroep wat in die lewe geroep is om die Regering raad te gee oor die groenskrif oor grondhervorming. Hierdie werkgroep van sowat 25 belanghebbendes in die landbou is deur mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, in die lewe geroep. Ses werkgroepe Die verwysingsgroep het ses werkgroepe wat onderskeidelik moet kyk na die grondbestuurskommissie; die grondbestuursraad en sy plaaslike strukture; die grondwaardeerder-generaal; die drieledige stelsel van grondbesit; kommunale grond en die wetswysigings aan die Restitusiewet en die Wet op Kommunale Eiendomsverenigings (CPA’s).

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/groenskrif-konsultasieproses-l-voor