• Login
  • Search Icon

Boere oor slenkdalkoors gewaarsku

22 Nov 2011
Boere word gewaarsku om hul diere betyds teen slenkdalkoors in te ent om groot skade te voorkom. Luidens ’n berig op News24.com raai die Noord-Kaapse departement van landbou boere aan om vee teen di? virus in te ent, veral met die re?ntyd wat om die draai is. Die departement is bekommerd oor ’n volgende moontlike uitbreking van die virus, aangesien dit die afgelope twee jaar groot skade in veral die skaapbedryf veroorsaak het. Verskeie menselewens is ook verloor

http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boere-oor-slenkdalkoors-gewaarsku