19 Oct 2011Agri Gauteng het sy dank uitgespreek teenoor die landbougemeenskap wat die inwoners van Duduza te hulp gesnel het n? ’n verwoestende tornado hulle getref het.
Die organisasie het in ’n nuusverklaring veral sy waardering vir boere van die Nigel-gebied sowel as die Johannesburgse varsproduktemark uitgespreek. Duduza het op 2 Oktober 2011 onder ’n tornado deurgeloop wat groot skade veroorsaak het en sowat 200 gesinne dakloos gelaat het.
http://www.landbou.com/nuus/nuus-artikel/boere-bedank-vir-hulp-duduza