• Login
  • Search Icon

Bank meer likied as in '07

06 Nov 2008
Die Land Bank se beskikbare kapitaal het binne 'n jaar se tyd meer as verdubbel. Die bank se likiditeit het in Oktober vanjaar op meer as R2 miljard gestaan. Verlede Oktober was dit R998 miljoen. Di? verhoogde likiditeit is waarskynlik nie weens beter bestuur nie, maar eerder as gevolg van grootskaalse invloei van kontant, s? prof. Andr? Louw, 'n landbou-ekonoom verbonde aan die Universiteit van Pretoria en voorheen hoof van Absa Agribesigheid.

http://www.landbou.com/LandbouWeekblad/Nuus/0,,1294-1295_2421940,00.html