March 2014
TOIT WESSELS, ledebemarker: Kaapprovinsie, Graan SA
Die kanola silo’s op Krige is op 3 Desember verlede jaar geopen deur mnr Chris Punt, die burgemeester van die Theewatersvlei Munisipaliteit.
Daar word ongeveer 8 000 ha kanola in hierdie gebied geplant en in ‘n goeie jaar was opbergingspasie nog altyd ‘n probleem. Die bou van die silo’s was nodig om die logistieke druk van die Swellendam silo’s te verlig. Caledon en Rietpoel silo’s kan wel ook kanola opberg
Publication: March 2014
Section: Other Articles