July 2011
COBUS BURGER, BESTURENDE DIREKTEUR, SGS NVIROCROP
Baie van ons het al ervaar dat terwyl jy stroop, die gewasse se opbrengste verskil. Waar topografie, grondkleur en klei-inhoud duidelik verskil, is dit te wagte, maar waar lande amper geen helling het nie en bogenoemde eienskappe dieselfde blyk te wees, verskil opbrengste ook?
Buiten grondchemiese verskille, is die volgende drywers verantwoordelik vir opbrengs variasie op ‘n land, naamlik:
· Grondtipe;
· Grondtekstuur;
· Gronddiepte;
· Topografie;
· Grondkleur;
· Keerlaag vir waterinfiltrasie wat kan wissel van 50 cm - 350 cm; en
· Klimaat.
‘n Akkurate grondkaart (Figuur 1) behoort min of meer te pas op ‘n opbrengskaart, omrede die grondfisiese eienskappe tot 70% van die opbrengsresultate beïnvloed.
Kliek op https://www.grainsa.co.za/documents/SAGraan%20Julie%2011_Grondeienskappe.pdf vir die volledige artikel.
Publication: July 2011
Section: Wenartikels