DIE
GRAAN- EN OLIESADEBEDRYF
VAN SUID-AFRIKA – ‘N REIS DEUR TYD
ႆ
Die relatiewe bydrae wat elkeen van die produkte gemaak het in terme van volume
geproduseer blyk duidelik uit die Grafiek 2 en 3.
Die area waarop mielies verbou word, het tradisioneel aansienlik gefluktueer om-
dat mielies hoofsaaklik op droëland verbou word. Dit is opmerklik dat dié area veral
vanaf die droogte van die middel 1990’s beduidend afgeneem het. Die statistiek
toon dat die oppervlakte wat onder mielies verbou is, in net meer as drie dekades
(vanaf 1980 tot 2013) met sowat 40% afgeneem het, van sowat vyf miljoen hektaar
tot sowat drie miljoen hektaar.
16 000 000
14 000 000
12 000 000
10 000 000
8 000 000
6 000 000
4 000 000
2 000 000
0
Ton geproduseer
1936/1937
1939/1940
1942/1943
1945/1946
1948/1949
1951/1952
1954/1955
1957/1958
1960/1961
1963/1964
1966/1967
1969/1970
1972/1973
1975/1976
1978/1979
1981/1982
1984/1985
1987/1988
1990/1991
1993/1994
1996/1997
1999/2000
2002/2003
2005/2006
2008/2009
2011/2012
2014/2015
Grafiek 2: Graanproduksie – volumes (Mielies, koring, sorghum)
Mielies
Sorghum
Koring
1 200 000
1 000 000
800 000
600 000
400 000
200 000
0
Ton geproduseer
1936/1937
1939/1940
1942/1943
1945/1946
1948/1949
1951/1952
1954/1955
1957/1958
1960/1961
1963/1964
1966/1967
1969/1970
1972/1973
1975/1976
1978/1979
1981/1982
1984/1985
1987/1988
1990/1991
1993/1994
1996/1997
1999/2000
2002/2003
2005/2006
2008/2009
2011/2012
2014/2015
Grondbone
Sojabone
Sonneblom
Gars
Grafiek 3: Graanproduksie – volumes (Grondbone, sonneblom, sojabone, gars)
50 000
45 000
40 000
35 000
30 000
25 000
20 000
15 000
10 000
5 000
0
R miljoen
1910/1911
1920/1921
1930/1931
1940/1941
1950/1951
1960/1961
1970/1971
1980/1981
1990/1991
2000/2001
2010/2011
Gewasse
Lewendehawe
Boorde en ander
Grafiek 4: Bruto waarde van landbouproduksie – histories