o
o
C
n
c
m
p
l
i
t
C
r
i
e
F
E
I
R
A
S
A
T
I
O
S
H
I
F
E
R
TT
RR
I
II
LL
II
ZZ
E
S
O
C
I
O
N
F
O
U
T
E
R
N
AA
F
F
RR
II
C
AA
C
o
a
n
e
t
f
i
d
C
d
e
f
o
d
u
t
F
er
t
a
sa
s
t
em
p
e
l
van
g
oe
d
ke
u
ri
n
g
–
g
e
se
r
t
i
fise
e
r
d
e
ge
lo
o
f
w
aardig
h
e
id
Fer
tas
a
en sy le
de
is
ver
bin
d t
ot
die
be
vor
der
ing va
n v
olhoub
are
gro
ndv
rug
baa
rhe
id en ver
bet
erd
e p
lan
tvoedi
ng.
Fertasa
– beskerm die volhoubare
gebruik van kunsmis.
Fer
tas
a
-le
de
is ver
bin
d t
ot:
• ’n
ed
G
rag
sko
de.
•
Sta
nda
ard
e deur
’n
onafh
ank
like
nakomi
ngs
bes
tuu
rsl
igg
aam
geoudi
tee
r.
•
Gehalt
e p
rod
ukt
e.
•
Toe
pas
lik
e w
ete
nskaplik-
geb
aseerd
e a
anb
eve
gs.
lin
•
Voo
rtgese
tte
on
derr n
ig e
ver
bet
ering.
•
Die
na
kom
ing
va
n
e
w
etl
ik
vereistes.
dŚĞ
&ĞƌƟůŝnjĞ
ƌ Ɛ
ƐŽĐŝ
ĂƟŽŶ ŽĨ ^Ž
EW
Ƶƚ
ŚĞƌŶ
Ĩƌ
ŝĐĂ
197
1/00
0012/08
• VAT
0416
4
Reg. Nr.
Re
g. N
r. 4
830
1
3
49 1
450, Fak
s:
46
3
Tel:
+27 (0)12
+
27 (
0)12
349 1
E-
p
ta
sa.c
o.za
o
s: g
ene
r al@ferWeb
a.c
o.za
tuist
e:
www.f
erta
s
A1460
2
Baie geluk aan Charlotte Pistorius van
Nigel, wat met haar foto, “Afgeleef”,
vir haarself R1 500 kontant, met kom-
plimente van Sasol, losgeslaan het.
Dié foto van ‘n gebou wat al beter dae
gesien het, was die wenner van die
Augustus-uitgawe se kompetisie.
AKTUEEL
Fotokompetisie
Dis heerlike lente
A
s die lentebloeisels begin bot, gaan jy beslis meer tyd buite wil deur-
bring. Dalk inspireer die natuur jou om foto’s te neem. Hier is ‘n paar
wenke vir treffende lentefoto’s.
Kyk vir interessante en abstrakte patrone wanneer jy bome en blomme
fotografeer. Kniel en fokus in (
zoom
) op die onderwerp of gebruik ‘n groter
hoeklens en minder diepte van veld – om en by f/5.6.
Blomme vertoon baie mooi met die son agter hulle – stel net die bloot-
stellingskompensasie op +1 of +2.
Probeer om jou landskappe met boomtakke, ‘n deur of vensterrame te omraam.
Neem oggend- en aandfoto’s aangesien die verskil in dag- en nagtempera-
ture baie verskil, wat treffende kleurverskille tot gevolg sal hê.
Lentelandskappe is kleurvol en die nuwe lentegroei vertoon op sy mooiste
teen helder blou lug. Gebruik ‘n polariseringsfilter om die kleure meer versa-
dig te maak.
Bron:
https://www.picturecorrect.com/tips/spring-photography-tips/SA GRAAN/GRAIN
REDAKSIE
In die tweede plek is ‘n foto wat ná ‘n plaasaanval
geneem is, met die titel “Stationary”, wat deur
Orpa Wessels van Kroonstad geneem is.
Matthew Coetzee van Port Elizabeth het die
derde plek behaal met sy foto, “Radio Gaga”.
3
de
2
de