VERVAARDIG
IN
ITALIË
Aggressiewe trekkrag waar dit hoort - op die grond
D
aar is twee modelle in die Landini Landforce reeks:
die Landforce 115 (82 kW) en die Landforce 125 (88 kW).
Die model hier vertoon is die Landforce 125 RPS (
reverse power shuttle)
KENMERKE:
BetaPower viersilinder TIER 3 enjin, turbo-aangejaag, direkte
•
brandstofinspuiting en tussenverkoeling.
Driespoed-kragskakelratkas met kruiprat 48 vorentoe- en 16
•
truratte met elektro-hidrouliese spoelkas (
reverse power shuttle)
[RPS]
Kragaftakker met spoedkeuse van 540/1000 rpm
•
Geslote hidrouliese stelsel met drie dubbelaksie-afstandbeheerkleppe
•
en ‘n pomplewering van 90 liter/min
Techno Modelle in die reeks:
125 Techno (86 kW), 135 Techno (96 kW), 145 Techno (104 kW),
165 Techno (116 kW)
Toptronic Modelle in die reeks:
135 Toptronic (98 kW), 145 Toptronic (104 kW), 165 Toptronic (116 kW)
KENMERKE:
Techno Modelle:
Betapower sessilinder enjins, turbo-aangejaag met tussenverkoeling
•
Basiese sesspoed gesinchroniseerde driegang rakas met kruiprat 36
•
vorentoe- en 36 truratte, gesinchroniseerde spoelkas.
Kragaftakker met elekro-hidrouliese inskakeling en spoedkeuse
•
van 540/1 000 rpm
Meganies-beheerde drie-punt hyser met drie afstandbeheerkleppe.
•
Toptronic Modelle:
Betapower sessilinder enjins, turbo-aangejaag met tussenverkoeling
•
Basiese sesspoed gesinchroniseerde driegang ratkas met drie
•
kragskakel ratte per rat en kruiprat 108 vorentoe- en 36 truratte met ‘n
elektro-hidrouliese spoelkas
Kragaftakker met elektro-hidrouliese inskakeling en spoedkeuse
•
van 540/1 000 rpm
Elektro-hidrouliese drie-punt hyser met drie afstandbeheerkleppe
•
Landforce
Landpower
7 Reeks
Daar is drie modelle in die Landini 7 Reeks:
die Landini 7-175 (121 kW), Landini 7-190 (130 kW) en die 7-215 (138 kW).
KENMERKE:
Betapower sessilinder, 24-klep, turbo-aangejaag, 6,7 liter enjins met
•
drukbuisinspuiting en lug-tot-lug tussenverkoeling.
“Pro Drive-ratkas met spoelkas en kruiprat verskaf 40 vorentoe- en
•
40 truratte deur ‘n sesgang-ratkas met vier kragskakels per gang.
(Eco 40) 40 km/u teen verminderde enjinspoed.
•
Kragaftakker met elektro-hidrouliese inskakeling en spoedkeuse van
•
540/540E/1000/1000E rpm.
Elektronies-beheerde hysstelsel, drie afstandbeheerkleppe en
•
‘n hidrouliese pompvloeitempo van 90 liter/min.
SKAKEL U NAASTE HANDELAAR VIR MEER INLIGTING OF KONTAK:
HOOFKANTOOR: 011 914 1700, KAAPPROVINSIE: 060 987 0502
LIMPOPO / MPUMALANGA: 079 211 2506, VRYSTAAT / NOORDWES:
082 879 9550, KWAZULU-NATAL / OOSKAAP: 082 907 4336
Webblad:
Epos:
landini@argosa.co.za www.argosa.co.za