Background Image
Previous Page  51 / 84 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 51 / 84 Next Page
Page Background

Grain storage

solutions

R

ecognising the need for more affordable storage solutions,

covers and liners, specialist manufacturer Power Plastics

has developed a simple yet effective solution for the pre-

servation of grain and other agricultural products.

The innovative wire mesh reservoir with a food-safe PVC inner liner

and an optional PVC cover allows producers to maintain the mar-

ket value of their crops and avoid losses due to rodents, insects as

well as offering protection from the natural elements.

The galvanised mesh reservoir is 1,2 m high and available in diam-

eters from 3 m to 7,5 m. The PVC liner is UV treated to ensure over-

all longevity of the storage reservoir.

Because Power Plastics strives to add value, it has been designed

with versatility in mind and can also be used for rainwater harvest-

ing. By adding a cover made from GeoBubble thermal material to

curb evaporation and prevent algae, it becomes a valuable fresh

water source in drought areas, storing 5 300 m

3

at its largest diam-

eter (7,5 m).

49

OP PLAASVLAK

Bewaringslandbou

Wes-Kaapse 2016-navorsing

STELSEL

GEWASVOLGORDE

2013

2014

2015

2016

GEMIDDELD (KG/HA)

1

kcglk

3 493

3 095

3 944

5 039

3 893

1

cglkk

3 412

2 944

2 905

3 729

3 248

2

ck

3 314

3 046

3 824

4 647

3 708

3

lkck

2 958

2 212

3 693

-

2 954

3

cklk

3 879

2 706

4 258

4 928

3 943

4

gck

3 565

2 660

3 748

3 954

3 482

5

kd1k

3 680

2 703

3 310

4 618

3 578

5

d1kk

3 866

1 908

2 846

3 408

3 007

6

d2ck

3 520

2 637

3 853

4 778

3 697

k = koring, g = gars, c = kanola, l = lupiene, d1 = dekgewas (swarthawer) en d2 = dekgewas (peulmengsel)

TABEL 9: KORINGOPBRENGSTE IN VERSKILLENDE STELSELS EN GEWASVOLGORDES OOR ‘N VIER JAAR-PERIODE.

In

Tabel 9

word die koringopbrengs binne verskillende stelsels en

gewasvolgordes oor die tydperk 2013 tot en met 2016 getoon. Let

veral op die verskil in koringopbrengs waar koring na koring in dié

volgorde voorkom.

Samevatting

Die 2016-seisoen het oor die algemeen uitstekende resultate

opgelewer. Na die droë 2015 was die groot verskil in die opbrengs in

die Swartland verstommend en dui dit op die veerkragtigheid van die

bewaringslandboustelsels.

Die huidige seisoen in die Wes-Kaap lyk nie so rooskleurig nie. Baie

min reën is in die proefareas in die Suid-Kaap ontvang. Die reën

in die Swartland was effe beter, maar is steeds 12% minder as op

dieselfde tydstip tydens die droë 2015. Vir meer inligting, kontak

dr Johann Strauss by

johannst@elsenburg.com .

ROGER MCCALLUM,

sales manager, Power Plastics

Product information