Background Image
Previous Page  13 / 92 Next Page
Basic version Information
Show Menu
Previous Page 13 / 92 Next Page
Page Background

11

sistematies benader moet word en dat geduld, deursettingsver-

moë, verhoudings en geloof krities is vir sukses.

Die groep se besoek aan die Wes-Kaapse Departement van Land-

bou by Elsenburg was ook baie insiggewend. Hulle het inligting

rakende die werksaamhede van die departement asook die

dienste wat aan graanprodusente beskikbaar is van me Annalene

Swanepoel ontvang. Mnre Jerry Aries en Mogale Sebopetsa het

voorts inligting rakende die doel van Comprehensive Agricultural

Support Programme (CASP)-befondsing, die uitdagings wat deur

die departement ondervind word en hoe die pad vorentoe vir hier-

die tipe befondsing daar uitsien, verskaf.

Die groep het verder baie waardevolle inligting by mnr Driecus

Lesch en me Marizanne Horn by die Sensako-proefplaas ontvang

rakende die proses, tyd en intensiewe werk wat kultivarteling

behels. Laastens was die bywoning van die Riversdal-inligtings-

dag van onskatbare waarde vir produsente vanuit die Suid- en

Wes-Kaap en het dit innoverende denke in terme van gewasrotasie-

opsies, dekgewasse en verskeie praktyke om grondgesondheid te

bevorder, ontlok.

Ons wil alle produsente en vennote graag bedank vir die tyd wat

hulle afgestaan het om die groep te ontvang en ook vir die openlike

wyse waarop inligting gedeel en leiding geneem is. Hiermee ook

‘n spesiale woord van dank aan die Wintergraantrust wat hierdie

produksietoer moontlik gemaak het. Ons glo dat ‘n geleentheid soos

hierdie van kardinale belang vir die ontwikkeling en vooruitgang van

nuwe era-boere is.

‘n Groepfoto van die toerlede.

Welcome

CORETHA USHER,

Human Resources officer: Grain SA

M

ichelle Mokone is the newly appointed agricultural

economist at Grain SA. She holds an agribusiness man-

agement degree from the University of Pretoria and

has also been enrolled for an honours degree for 2017.

Prior to Grain SA, she was in rail and road logistics of coal and

agricultural commodities. She is passionate about three things:

Agriculture, environmental awareness and people. She has a keen

interest in handmade crafts and home décor accessories and in her

spare time, enjoys attending markets.

She loves reading and watching documentaries on success stories.

She has a firm belief that life takes on meaning when you become

motivated, set goals and charge after them in an unstoppable man-

ner. She is looking forward to her journey with Grain SA, contribut-

ing tirelessly to her passion and continuously adding value.

Michelle Mokone